17/06/2026
Die pad na โn man se hart gaan mos deur sy maag...
Hierdie Vadersdag hoef jy nie voor die stoof te staan nie. Bring vir Pa na Padlangs Restaurant & Bar vir โn feesmaal wat hy nie gou sal vergeet nie!
Wat is op die spyskaart?
๐ Voorgereg: Keuse van gekrummelde sampioene รณf hoenderlewertjies.
๐ฅฉ Hoofgereg: Lamsboud op die spit, gerookte hoenderdye, heerlike bykosse en rys met sous.
๐ฐ Nagereg: Gebakte bessiekaaskoek รฉn melktert met framboossous.
Alles vir slegs R185 per persoon!
Skakel 010 500 5301 om jou tafel te bespreek voor dit te laat is.
T&Vโs geld. Beskikbaar vanaf 12:00 tot 16:00