CuppaTooth

Directions Contact the restaurant

CuppaTooth A dream/suggestion of a 10year old came true,with her parents opening the coffee shop for her

29/10/2026
Dis Vrydag,bederf die kids na skool met n lekker freezo🤤🧋
09/10/2026

Dis Vrydag,bederf die kids na skool met n lekker freezo🤤🧋

🚨⚡ KRAG AF?! MOENIE JOU DAG AF SKAKEL NIE! ⚡🚨☕ KOM NA CUPPATOOTH! ☕🔥 ALTYD KRAG📶 GRATIS WI-FI☕ GROOT KOFFIE-ENERGIE💻 PER...
06/10/2026

🚨⚡ KRAG AF?! MOENIE JOU DAG AF SKAKEL NIE! ⚡🚨

☕ KOM NA CUPPATOOTH! ☕

🔥 ALTYD KRAG
📶 GRATIS WI-FI
☕ GROOT KOFFIE-ENERGIE
💻 PERFEK VIR WERK & STUDIES

Terwyl almal anders wag vir die krag om terug te kom…
IS CUPPATOOTH REEDS AAN! 😎⚡

Kom laai jouself én jou toestelle! 🔋☕
Koffie. Wi-Fi. Krag. Ons het jou gedek!

📍 1 Doringlaan, Montana Park
🕡 Weekdae 06:30–16:00

❤️ CUPPATOOTH — WAAR DIE KRAG ALTYD AAN IS! ⚡

19/09/2026

Donkie Gin glase

19/09/2026

Elke ma se donkies is die beste resiesperd 🤣🤣🤣 bring biki "humour" in die kuier-groepie in ❤️❤️

🌹 Bederf jouself met iets besonders! ☕🍰Geniet ’n heerlike cappuccino en ’n sny gebakte kaaskoek vir slegs R90 by CuppaTo...
16/09/2026

🌹 Bederf jouself met iets besonders! ☕🍰

Geniet ’n heerlike cappuccino en ’n sny gebakte kaaskoek vir slegs R90 by CuppaTooth.

Die perfekte kombinasie vir ’n lekker koffiepouse! 💕

Beskikbaar terwyl voorraad hou.

📍1 Doring laan, Montana Park
Oop weeksdae: 6:30-16:00






Baie tevrede kliënte al die pad van die Kaap,geniet n vinnige ontbyt oppad na hulle vakansie bestemming.Baie dankie vir ...
26/06/2026

Baie tevrede kliënte al die pad van die Kaap,geniet n vinnige ontbyt oppad na hulle vakansie bestemming.

Baie dankie vir julle ondersteuning en n veilige reis verder!





Address

1 Doring Avenue
Pretoria
0159

Opening Hours

Monday 06:30 - 16:00
Tuesday 06:30 - 16:00
Wednesday 06:30 - 16:00
Thursday 06:30 - 16:00
Friday 06:30 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CuppaTooth posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to CuppaTooth:

Shortcuts

Share

Category

Nearby restaurants