27/10/2026
🎤✨ JEZELLE LIVE BY THULANI! ✨🎶
🔥 VRYDAG, 30 OKTOBER 2026! 🔥
Kom kuier saam met ons vir ’n heerlike aand vol musiek, lekker kos en gesellige samesyn! 🌿🥂
🎶 Jezelle bring haar treffer “Suidwes My Land” en nog vele meer na Thulani! Maak reg vir ’n aand van saamsing, dans en onvergeetlike herinneringe! 💃🎵
📅 30 Oktober 2026
🕢 19:30
📍 Thulani – 513 Lavender Weg, Wonderboom, Pretoria
📞 072 604 6038
⚠️ BESPREKINGS NOODSAAKLIK!
Moenie hierdie lekker aand misloop nie! Kry jou vriende en familie bymekaar en kom geniet ’n behoorlike Vrydagaand-kuier saam met ons! 🍻💚