26/10/2026
Wat βn mooi dag om te droom, te skep en saam te kuier! βοΈποΈ
Ons Visionboard-event by Deli@369 was βn groot sukses en soveel pret! Van droom tot lekker lag, inspirasie en kosbare oomblikke saam, dit was βn pragtige herinnering aan hoe mooi dit is om groot te droom en God te vertrou met die planne wat Hy op ons harte lΓͺ.
Hou ons blad dop vir nog spesiale geleenthede by DeliAt369.