28/04/2026
🌸Senior Dae by die Wapadmark Teetuin🌸
Kom bederf jouself en kuier saam met ons op 30 April & 7 Mei- want oud word is 'n voorreg ☕🍰
10% af vir alle seniors.
Moenie dat die gras onder jou voete groei nie, bring jou vriende saam en kom maak 'n draai.
🗓️ 30 April & 7 Mei
📍 Hoërskool Pretoria-Noord