Stoetbul_Pretoria

Stoetbul_Pretoria Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Stoetbul_Pretoria, Restaurant, Parkview Shopping Centre, Pretoria.

Die enigste plek waar jy wil wees met die Rugby 🀠
18/06/2026

Die enigste plek waar jy wil wees met die Rugby 🀠

πŸ”₯ DIE WEEK BY STOETBUL PRETORIA πŸ”₯🎀 Woensdag – Shotgun Karaoke R5000β€¨πŸŽˆ Donderdag – R10 000 Balloon Dropβ€¨πŸ‰ Vrydag – Franco...
15/06/2026

πŸ”₯ DIE WEEK BY STOETBUL PRETORIA πŸ”₯

🎀 Woensdag – Shotgun Karaoke R5000β€¨πŸŽˆ Donderdag – R10 000 Balloon Drop
β€¨πŸ‰ Vrydag – Francois van Coke LIVE
Bulls πŸ†š Leinster om 20:30
β€¨πŸŽΈ Saterdag – Barto Swiegers LIVEβ€¨πŸ‰ Springbokke πŸ†š Barbarians om 15:00

πŸ₯ƒ GRATIS Springbokkie Shooter Saterdag!

🍹 ALLDAY EVERYDAY SPECIAL:
Twee Dubbel Brandy of Twee Dubbel Vodka + Pepsi/7Up Mix vir slegs R74.
πŸ“ Begin hierdie Woensdag!

Stoetbul Pretoria jy weet jy wil! 🀠πŸ”₯

Die week by Stoetbul Rustenburg 🀠
15/06/2026

Die week by Stoetbul Rustenburg 🀠

11/06/2026

Daar’s β€˜n fout in die video. As jy dit raaksien, kan jy Maandag vir D E M I β€’ L E E β€’ MOORE e TiMO ODV live sien by Stoetbul Parkview. As jy nie die fout kry nie, kan jy ook. Laat weet ons in die comments. 🀠

09/06/2026

Sien julle Woensdag 10 Junie 19:00 vir ons eerste Sokkie Kompetisie by Stoetbul Parkview πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚

πŸŽ‰ STOETBUL VERJAAR! πŸŽ‰Hierdie week skop ons ons verjaarsdagvieringe af met ’n week vol aksie, musiek en groot pryse! 🀠πŸ”₯πŸ•Ί ...
08/06/2026

πŸŽ‰ STOETBUL VERJAAR! πŸŽ‰

Hierdie week skop ons ons verjaarsdagvieringe af met ’n week vol aksie, musiek en groot pryse! 🀠πŸ”₯

πŸ•Ί Woensdag – Sokkiekompetisie met R5 000 kontant op die spel!
🍻 Donderdag – Frat Party Γ©n die opening van die Sokker-WΓͺreldbeker waar Suid-Afrika teen Mexiko speel.
🎢 Vrydag –
🀠 Saterdag –
πŸŽ‚ Maandag – Ons vier Stoetbul se 2de verjaarsdag saam met .moore en

Moenie hierdie week misloop nie, dit gaan een vir die boeke wees! πŸ”₯

Sien julle by Stoetbul! 🍻🀠

Die Naweek by Stoetbul Rustenburg 🀠
08/06/2026

Die Naweek by Stoetbul Rustenburg 🀠

02/06/2026

🎀πŸ’₯ Jy kan ook R5 000 WEN! πŸ’₯🎀

Hoe groter die cheer van die crowd, hoe beter is jou kans om met die kontant weg te stap! πŸ”₯

Bring al jou vriende, familie en ondersteuners saam, hoe meer mense jy saambring, hoe harder die cheer, hoe groter jou kans om te wen! πŸ™Œ

Sien jou Woensdag, 3 Junie, by Stoetbul vir Shotgun Karaoke! 🎢🀠

Dit is Stoetbul Pretoria se verjaarsdagmaand πŸ₯³Ons skop die week af met Ε„ bang, maak seker jy is daar! 🎈
01/06/2026

Dit is Stoetbul Pretoria se verjaarsdagmaand πŸ₯³

Ons skop die week af met Ε„ bang, maak seker jy is daar! 🎈

Address

Parkview Shopping Centre
Pretoria
0046

Opening Hours

Thursday 11:00 - 00:00
Friday 11:00 - 00:00
Saturday 11:00 - 00:00
Sunday 11:00 - 21:00

Telephone

+27721420851

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stoetbul_Pretoria posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category