18/06/2026
πTREK JOU RUGBY JERSEY AAN EN SCORE
Hier by Malhuis beloon ons rugbygees! π
π Dra jou rugby jersey vir:
π΅ Vrydag se Bulle game
of
π’π‘ Saterdag se Bokke game
π En kry 'n GRATIS SHOOTER op ons! πΉ
πΊ Al die aksie op die Big Screen
π Lekker kos specials
π» Yskoue drank specials
π₯ Great vibe en goeie geselskap
Bring jou rugbymaats, trek daai jersey aan en kom geniet die games soos dit hoort by Malhuis!
π»ππ₯