Dorsland Restaurant en Teater

Dorsland Restaurant en Teater Dorsland Restaurant en Teater, waar families kuier en elke happie 'n storie vertel...

Permanently closed.
08/12/2025

Neem asb kennis dat die Dorsland foon gehack is op WhatsApp. Indien julle vreemde boodskappe ontvang blok asb dadelik die nr.

14/10/2025

So is dit 'n nuwe week en ons deure is steeds gesluit... dit voel so vreemd...

Ons mis julle almal!! Dankie vir ons kliënte wat vriende geword het...

10/10/2025

Baie dankie vir almal se omgee! Elke oproep en boodskap word opreg waardeer!!

❤️❤️

10/10/2025

❗️❗️❗️❗️❗️❗️❗️❗️

Aan al ons kliënte!!
Weens omstandighede buite ons beheer is ons genoodsaak om Dorsland Restaurant tydelik te sluit met onmiddelikke effek!

Ons is baie jammer vir die ongerief!
10/10/2025

23/08/2025

🎶 **Die groot aand met Riaan Benadé kom al hoe nader!** 🎶
Moenie hierdie "EPIC" geleentheid misloop nie – kaartjies is **beperk** en hulle vlieg vinniger as Riaan se treffers op die radio! 🕺🔥

🗓️ Kom ons slat ’n bietjie!
🎟️ Kry jou kaartjies HIER voordat dit te laat is:
👉 https://tickets.tixsa.co.za/event/kom-ons-slat-n-bietjie

Laat weet jou mense – dis nou of nooit! 💥

🏉 Kyk Rugby op Groot Skerm! 🇿🇦🇦🇺Spring BokkeTeen Australië📅 23 Augustus🕔 Afskop om 17:10📍 Dorsland Restaurant, PretoriaK...
23/08/2025

🏉 Kyk Rugby op Groot Skerm! 🇿🇦🇦🇺
Spring BokkeTeen Australië

📅 23 Augustus
🕔 Afskop om 17:10

📍 Dorsland Restaurant, Pretoria

Kom kyk saam met ons hoe die Springbokke die Aussies aanpak op ons groot skerm!

Goeie atmosfeer, yskoue drankies en heerlike kos – dis die plek om te wees!

**🇿🇦 *VEGLEGENDES ! 🥊 DU PLESSIS vsj CHIMAEV 🇸🇪*****Sondag, 17 Augustus – LIVE!**Dis *Boerekrag teen Borrageweld* wannee...
16/08/2025

**🇿🇦 *VEGLEGENDES ! 🥊 DU PLESSIS vsj CHIMAEV 🇸🇪***

**Sondag, 17 Augustus – LIVE!**

Dis *Boerekrag teen Borrageweld* wanneer Suid-Afrika se eie **Dricus du Plessis** die **Octagon** betree teen die onverskrokke **Khamzat Chimaev**!

🕔 **Deure maak oop teen 04:00** –

🎉 *Kry 'n GRATIS OBS* op ons as 'n dankie vir julle ongelooflike ondersteuning!

🌍 Kom beleef die aksie, die spanning, en die gees van ware vegters! Hierdie is een geveg wat jy NIE wil misloop nie!

27/07/2025
🏉 Trek jou groen en gou trui aan!!! Rugby by Dorsland op die GROOT skerm! 🇿🇦🔥VANDAG!!🕔 Afskop: 17:10📣 Bring jou pelle......
19/07/2025

🏉 Trek jou groen en gou trui aan!!! Rugby by Dorsland op die GROOT skerm! 🇿🇦🔥

VANDAG!!

🕔 Afskop: 17:10

📣 Bring jou pelle... bring jou gees en kom ondersteun die Bokke saam met mede-rugbyliefhebbers in 'n lekker atmosfeer!

🍔 Heerlike kos en yskoue dop wag vir jou!!!

🎉 SATERDAG AFSLAG BY DORSLAND RESTAURANT 🎉Kom eet ons Hoela-Hoep Wawiel en kry iets om oor te gesels... al is dit net om...
19/07/2025

🎉 SATERDAG AFSLAG BY DORSLAND RESTAURANT 🎉

Kom eet ons Hoela-Hoep Wawiel en kry iets om oor te gesels... al is dit net om te sê Yummmmm!

🌟 Slegs R92 vir ons heerlike Pynapple & Spek Wawiel!

Dis die perfekte kombinasie van soet en sout – 'n smaakavontuur wat jy nie wil misloop nie!

📍 Dorsland Restaurant Pretoria
Net beskikbaar hierdie Saterdag – moenie uitmis nie!

🌟 Donderdag Afslag by Dorsland Restaurant! 🌟Vandag bederf ons jou met ons Gelaaide Skyfies — propvol geurige kaassous en...
17/07/2025

🌟 Donderdag Afslag by Dorsland Restaurant! 🌟

Vandag bederf ons jou met ons Gelaaide Skyfies — propvol geurige kaassous en bros spek, en dit vir slegs R56! 😍

Kom proe hierdie heerlike bederf

📍 Slegs by Dorsland Restaurant
🍟 Gelaaide Skyfies | 🧀 Kaassous | 🥓 Spek
💰 R56 – Net vir Donderdag!

Kom kuier en smul saam! 🙌

13/07/2025

🍳 Sondag Smullekker Afslag by Dorsland! 🍳

Begin jou Sondag reg met 'n bord vol trooskos en tradisie!

Kom geniet ons geliefde Pap Balletjies, Wors & Eiers – perfek voorberei soos Ma dit sou maak – teen ’n afslagprys van net R95!

🥘 Slegs Vandag
📍 Net by Dorsland Restaurant
💸 R95

Bring familie, bring honger – ons doen die res!

Address

241 Rooikapok Str
Pretoria
0083

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dorsland Restaurant en Teater posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Dorsland Restaurant en Teater:

Shortcuts

Share

Category