Oppiplaas Restaurant

Call Directions Website Contact the restaurant

Oppiplaas Restaurant Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Oppiplaas Restaurant, Restaurant, 1147A Terblanche str, Pretoria.

🚜Oppiplaas has been a pillar in the Moot for 20 years. 🍻We strive to be the best place for dining out, having a cold b**r and meeting up with friends.
🧐What are you waiting for?
📍 1147 Terblanch str, Villieria, Pretoria

The Rivalry is real😉Hierdie Saterdag - The Rivals LIVE🎤Sit hom in jou dagboek, die een wil jy nie mis nie🫵Goeie musiek, ...
03/11/2026

The Rivalry is real😉
Hierdie Saterdag - The Rivals LIVE🎤

Sit hom in jou dagboek, die een wil jy nie mis nie🫵
Goeie musiek, lekker gees, koue bier, sappige T-Bones, dis mos hoe naweek klink😱

Sien vir jou hier🤝
📍Oppiplaas
1147 Terblanche str, Villieria

29/10/2026

Klink soos tenminste 3 biere🍻

Bring al jou mense en kom span uit🕺🏻
Hierdie naweek🫵

📍Oppiplaas
1147 Terblanche str, Villieria

Saterdag is n vol dag🤝🏉Ons manne van SA maak skade in die URC🇿🇦Kom ons maak seker ons staan agter hulle🫵Plak jou … op n ...
28/10/2026

Saterdag is n vol dag🤝🏉
Ons manne van SA maak skade in die URC🇿🇦
Kom ons maak seker ons staan agter hulle🫵

Plak jou … op n seat, kry n koue bier, hap n platter en skree saam 🤌

📍Oppiplaas
1147 Terblanche str, Villieria

23/10/2026

Carb up vir die naweek🤝
Vrydag is hier en dis tyd vir n jolige tyd🕺🏻

Vergeet die diet, drink die bier😉
Ons krane staan en wag, Tbones is op die grill🥩

Waarvoor wag jy?🫵

📍Oppiplaas
1147 Terblanche str, Villieria

Dinge raak Jolig🕺🏻Hierdie Saterdag is GROOT rugby en GROOT musiek🤌24 Oct gaan ons die plaas weer om dop🫵Maak seker jy is...
21/10/2026

Dinge raak Jolig🕺🏻
Hierdie Saterdag is GROOT rugby en GROOT musiek🤌
24 Oct gaan ons die plaas weer om dop🫵

Maak seker jy is hier😎

📍Oppiplaas
1147 Terblanche str, Villieria

Die Show Loop🇿🇦Gaan SA die weer 4/4 maak?🫵Kom kuier saam, skree saam, en wees trots SA saam🤝🥳Of jy nou n Sharkie of n Bu...
20/10/2026

Die Show Loop🇿🇦
Gaan SA die weer 4/4 maak?🫵

Kom kuier saam, skree saam, en wees trots SA saam🤝🥳
Of jy nou n Sharkie of n Bul is, kom ons staan agter ons SA spanne hierdie naweek🍻

Jy weet jy wil hier wees🍻
📍Oppiplaas
1147 Terblanche str, Villieria

More aand - 17 Oct Ryan LIVE🎤Die plaas gaan Skud, die plaas gaan ruk🕺🏻Die naweek is hier en dis tyd vir n jol🫵Ons sien j...
16/10/2026

More aand - 17 Oct Ryan LIVE🎤

Die plaas gaan Skud, die plaas gaan ruk🕺🏻
Die naweek is hier en dis tyd vir n jol🫵
Ons sien jou hier🍻

📍Oppiplaas
1147 Terblanche str, Villieria

Dinge gaan skud, dinge gaan ruk🕺🏻Save the date🫵Die een wil jy nie mis nie!!!31 October - Best dressed prizes😎Dress code ...
14/10/2026

Dinge gaan skud, dinge gaan ruk🕺🏻
Save the date🫵
Die een wil jy nie mis nie!!!

31 October - Best dressed prizes😎
Dress code - Anything that’s starts with a P, add a horror twist🤔

📍Oppiplaas
1147 Terblanche Str, Villieria

Specials wat jy nerens anders gaan kry nie🤝Die gees is GROOT🕺🏻Die specials is bobaas🤝Die drankies is YS KOUD🍻Jou tafel w...
12/10/2026

Specials wat jy nerens anders gaan kry nie🤝

Die gees is GROOT🕺🏻
Die specials is bobaas🤝
Die drankies is YS KOUD🍻

Jou tafel wag🫵
📍Oppiplaas
1147 Terblanche str, Villieria

08/10/2026

Vrydae en Saterdae🤝
Geen meer bookings agter in Beach Bar VANAF 12h nie🍻
Julle is welkom om te book vir 11h en heel aand lank te sit😉

Die naweek is om die draai en jy weer jys dors🤌
Ons sien vir jou hier🕺🏻

📍Oppiplaas
1147 Terblanche str, Villieria

Address

1147A Terblanche Str
Pretoria
0186

Opening Hours

Tuesday 08:30 - 20:30
Wednesday 08:30 - 20:30
Thursday 08:30 - 20:30
Friday 08:30 - 22:00
Saturday 08:00 - 22:00
Sunday 08:30 - 14:30

Telephone

+27870570338

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oppiplaas Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Oppiplaas Restaurant:

Shortcuts

Share

Category

Nearby restaurants