05/06/2026
π NET HIER MARKDAG! π
πΏ Het jy iets besonders om te verkoop? Of dit nou handgemaakte produkte, kuns, lekkernye, plante, klere of unieke geskenke is β Net Hier gee jou 'n plek om te skitter!
ποΈ Ons is opsoek na stalletjies vir ons opwindende Markdag! Kom word deel van 'n dag vol lekker kuier, goeie kos, koue drankies en plaaslike talent.
β¨ Bring jou familie, vriende en jou besigheid saam en geniet die gesellige Net Hier-atmosfeer!
π Net Hier Family Pub & Grill
15 Durr Straat, Potchefstroom
π Bespreek jou stalletjie vandag! 063 812 6529 of 071 292 2386
12 & 13 Junie 2026
19 & 20 Junie 2026
26 & 27 Junie 2026
π Moenie uitmis nie β plek is beperk! Kom kuier, koop en ondersteun plaaslike talent by Net Hier se Markdag! π