07/08/2024
Gimmies het die afgelope naweek, die ACNW landloopliga op Mooivalleisportterrein aan gebied. Met lekker gees, was die dag 'n reuse sukses, landlopers so jonk soos 7-jaar tot meesters het die dag bygewoon.
Baie dankie aan ons borge wat bygedra het tot die opwinding van die dag asook voerkraal wat ons beamptes en deelnemers op die hande gedra het.
BUCO DugAds Common Ground Coffees Lumegen Laboratories