Kooperasie Kroeg & Kos

Kooperasie Kroeg & Kos Kooperasie - waar daar bees prys, mielie prys en boerdery gepraat word met n lang glas koue knertsie
(604)

02/10/2026

Daar is geen dans beter as om te dans in die mielielande nie!!!

02/10/2026

Die vibe loop by Kooperasie! As jy nog nie hier is nie - maak 'n plan! Jou kar sal veilig wees😉

02/10/2026

Die plaaskat Richann Brüssow is op die verhoog! Kom kuier saam!

02/10/2026

Halala Afrika!

02/10/2026

Naledi open solank die verhoog vir die naweek! Kooperasie is beslis vanaand die plek op te wees!

Vat vas, want Vrydag is hier!!!Julle wil nie vanaand misloop nie - dit gaan 'n grote wees!
02/10/2026

Vat vas, want Vrydag is hier!!!

Julle wil nie vanaand misloop nie - dit gaan 'n grote wees!

Sien ons julle vanaand vir Jakkie Louw se vertoning by Kooperasie?Lekkerste plek en lekker mense!
01/10/2026

Sien ons julle vanaand vir Jakkie Louw se vertoning by Kooperasie?

Lekkerste plek en lekker mense!

Vandag - Woensdag, 30 September by Kooperasie!Al is die weer bietjie koeler, is ons kos vrek lekker, die drankies volop,...
30/09/2026

Vandag - Woensdag, 30 September by Kooperasie!

Al is die weer bietjie koeler, is ons kos vrek lekker, die drankies volop, en die sangers op die verhoog aan die brand!

Jy wil dit nie misloop nie!

Kom koop en raas hier 😉

29/09/2026

Ai my lam!!!!

29/09/2026

Ons het nie Tennessee wh***ey nie, maar wel vir Tanya V en 'n Wh***ey special vir die week!!

Poges dubbel en met mix vir R65 OF 2 x dubbels vir R120!! Kom maak 'n draai!

Address

Holtzhausen Road
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 10:00 - 22:00
Tuesday 10:00 - 22:00
Wednesday 10:00 - 22:00
Thursday 10:00 - 22:00
Friday 10:00 - 22:00
Saturday 10:00 - 22:00
Sunday 10:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kooperasie Kroeg & Kos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Kooperasie Kroeg & Kos:

Shortcuts

Share

Category