The Pig Family Bistro

The Pig Family Bistro Local Bistro in Potch, come & enjoy something different. Big play area, Cocktail bar & delicious food Restaurant - The Pig Potchefstroom

It is with a heavy heart that we must say goodbye to all of our clients. Unfortunately our doors will not be reopening 😞...
26/06/2024

It is with a heavy heart that we must say goodbye to all of our clients. Unfortunately our doors will not be reopening 😞

We will genuinely miss you all.

Ontdek 'n wereld van smaak by ons restaurant - geniet ons lekker burgers, vlerkies, ribs, steak, schnitzels en nog sovee...
16/05/2024

Ontdek 'n wereld van smaak by ons restaurant - geniet ons lekker burgers, vlerkies, ribs, steak, schnitzels en nog soveel meer! 🍔🍗🍖🥩

15/05/2024
This Mother's Day, we want to show our appreciation for everything you do. Enjoy a well-deserved 10% discount on selecte...
09/05/2024

This Mother's Day, we want to show our appreciation for everything you do. Enjoy a well-deserved 10% discount on selected meals as our way of saying thank you. 🙌🍴 Join us in celebrating all the incredible mothers who make the world a better place.

Ervaar 'n ware smaakfees by ons restaurant, waar elke happie 'n nuwe avontuur is - van ons onweerstaanbare burgers, vler...
09/05/2024

Ervaar 'n ware smaakfees by ons restaurant, waar elke happie 'n nuwe avontuur is - van ons onweerstaanbare burgers, vlerkies, ribs, steak asook schnitzels en wraps!

Whopping Wednesday! Dit beteken lekker specials!! Maak jou bespreking nou vir ons lip lekker Ribs, Wings of Schnitzel!
08/05/2024

Whopping Wednesday! Dit beteken lekker specials!! Maak jou bespreking nou vir ons lip lekker Ribs, Wings of Schnitzel!

Ons deure is elke Woensdag, Vrydag, Saterdag en Sondag oop vir jou om te kom geniet by ons restaurant! Verwelkom die sma...
07/05/2024

Ons deure is elke Woensdag, Vrydag, Saterdag en Sondag oop vir jou om te kom geniet by ons restaurant! Verwelkom die smake en die gesellige atmosfeer. Kom kuier saam!

Kry die ware smaak van vreugde by ons restaurant - lekker etes en 'n groot speelarea vir die hele gesin om te geniet! 🍽️...
06/05/2024

Kry die ware smaak van vreugde by ons restaurant - lekker etes en 'n groot speelarea vir die hele gesin om te geniet! 🍽️🎉

Werkersdag Woensdag! Dit beteken lekker specials!! Maak jou bespreking nou vir ons lip lekker Ribs, Wings of Schnitzel!
28/04/2024

Werkersdag Woensdag! Dit beteken lekker specials!! Maak jou bespreking nou vir ons lip lekker Ribs, Wings of Schnitzel!

Geniet altyd 'n smulfees by ons restaurant - lekker kos en 'n groot speel area vir die kleinspan! 🍽️🎉
22/04/2024

Geniet altyd 'n smulfees by ons restaurant - lekker kos en 'n groot speel area vir die kleinspan! 🍽️🎉

The Pig Family Bistro doen enige funksie! Kontak ons om jou volgende funksie te reel!
21/04/2024

The Pig Family Bistro doen enige funksie! Kontak ons om jou volgende funksie te reel!

Address

Next To ALS On The N12
Potchefstroom
2530

Telephone

+27619910403

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Pig Family Bistro posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category