07/05/2019
Nuwe begin vir Café Fiori! Ons is nou Dynamite Chicken (nogsteeds dieselfde eienaar). Dankie aan al ons lojale kliënte, ons glo julle sal ons nog kom ondersteun.
Gaan kyk na die spyskaart op ons nuwe facebook blad.
https://www.facebook.com/791559471230824/posts/806076183112486/