Altefraai

Call Directions Contact the restaurant

Altefraai Pret met koeke! Verjaarsdagkoeke vir babas, kleuters, kinders, tieners, jongmense en vir almal wat jonk van gees is!

21/10/2026
Kla die kinders oor 'n vervelige naweek wat voorlê?Bring hulle VARSMARK toe vir 'n lekker buitelug ervaring met heerlike...
05/08/2026

Kla die kinders oor 'n vervelige naweek wat voorlê?
Bring hulle VARSMARK toe vir 'n lekker buitelug ervaring met heerlike eetgoed en mooi handewerk - hulle sal jou bedank!
Sien jou daar ....

Bond Straat, Vyfhoek, Potchefstroom
08:30 - 12:30

Ons heel eerste 'Gender Reveal' PinataBestel jou spesiale Pinata vir jou volgende funksieSusan084 910 1176
09/04/2026

Ons heel eerste 'Gender Reveal' Pinata

Bestel jou spesiale Pinata vir jou volgende funksie

Susan
084 910 1176

Our first Gender reveal Pinata Order a custom made Pinata for your special occasion
09/04/2026

Our first Gender reveal Pinata

Order a custom made Pinata for your special occasion

09/04/2026
Kom loer Saterdag oggend in by ons vir 'n heerlike Roosterkoek - vars van die rooster af!Jy kan kies tussen 'n verskeide...
20/03/2026

Kom loer Saterdag oggend in by ons vir 'n heerlike Roosterkoek - vars van die rooster af!

Jy kan kies tussen 'n verskeidenheid Konfyte en Kaas, of 'n smullekker Spek en Eier gevulde Roosterkoek.

Ons het ook heerlike fudge vir die soettand 😋

Sien jou daar tussen 8 en 12...

Address

Potchefstroom

Telephone

+27849101176

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Altefraai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Altefraai:

Shortcuts

Share

Nearby restaurants