Biki Liefde Coffee Shop

Biki Liefde Coffee Shop Coffee Shop

Anine Steenkamp
0713682736
[email protected]

Spruit Straat 70
Potchefstroom

12/08/2016
10/08/2016

Dit is vir my baie sleg om julle te laat weet dat Salon Amoridex vandag afgebrand het... by dit is ons baie dankbaar teenoor die Here dat niemand beseer is nie. Hou die spasie dop want Biki Liefde Coffee Shop gaan skuif en ek laat weet so gou moontlik waarheen* Baie dankie aan almal se ondersteuning tot dusver.. Dit word hartlik waardeer* Groete Anine Steenkamp

06/08/2016
06/08/2016

Vandag se kombuistee was n groot sukses! Baie geluk Lana.. Ons Sien uit na jou troue**.. amper Mevrou! * Fotos sal volg.

Kom maak gerus n draai @ Spruit Straat 70 net by Biki Liefde Coffee Shop vir n mondwaterende Peppermint Crisp Cupcake en...
04/08/2016

Kom maak gerus n draai @ Spruit Straat 70 net by Biki Liefde Coffee Shop vir n mondwaterende Peppermint Crisp Cupcake en n heerlike koppie koffie*

Ons is more oop vir stemdag!  Kom maak n draai tussen 10:00 en 14:00 vir n lekker koffie en iets te ete nadat jy die lan...
02/08/2016

Ons is more oop vir stemdag! Kom maak n draai tussen 10:00 en 14:00 vir n lekker koffie en iets te ete nadat jy die lang rye aangedurf het. Bestel n cupppacino en kry R10 afslag as jy jou stem "stamp" kan wys. *

Kry vinnig jou kaartjie tewyl daar nog beskikbaar is **
01/08/2016

Kry vinnig jou kaartjie tewyl daar nog beskikbaar is **

16/07/2016
Ons eerste Babatee was n groot sukses gewees!! * Meer fotos sal volg*..  Vir enige navrae in verband met Kombuistee's, B...
16/07/2016

Ons eerste Babatee was n groot sukses gewees!! * Meer fotos sal volg*.. Vir enige navrae in verband met Kombuistee's, Babatee's of Verjaarsdae kontak my gerus. Anine Steenkamp 0713682736 *

600 Likes..!! Baie dankie vir almal se ondersteuning die afgelope 3 maande! Ons hoop om julle binnekort weer te sien* Gr...
14/07/2016

600 Likes..!! Baie dankie vir almal se ondersteuning die afgelope 3 maande! Ons hoop om julle binnekort weer te sien* Groete Biki Liefde, Anine Steenkamp *

Address

Potchefstroom
2531

Telephone

0713682736

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Biki Liefde Coffee Shop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Biki Liefde Coffee Shop:

Share

Category