Lekwena Plaaskombuis

Lekwena Plaaskombuis Lekwena Plaaskombuis is geleë op die Lekwena Privaat Wildsreservaat, 11 km buite Potchefstroom in d

  - “The working youth is critical to our future. The economy depends on you. With your hard work and efforts at improvi...
16/06/2026

- “The working youth is critical to our future. The economy depends on you. With your hard work and efforts at improving your skills, you can make ours one of the most prosperous nations in the world." - Nelson Mandela

Kom SKOP Jeugdag saam ons af met 'n heerlike ONTBYT en geniet die natuur en rustige atmosfeer saam vriende en familie. Vandag het ons ook lekker Boereworsrolle te koop @ R35 (terwyl voorraad hou).

spyskaart | moerkoffie & kondensmelk

Dinsdag | 16 Junie 2026 | 07:00-11:30
Plaaskombuis

Lekwena Plaaskombuis is geleë 11 km buite Potchefstroom langs die N12 pad na Johannesburg

11/06/2026

Die Winter Wild & Wynfees 2026 is om die draai!🍷🍖
Kom geniet 'n heerlike dag uit buite in die natuur.

📅 27 Junie 2026
⏰ 11:00vm - 17:00nm
📌 Lekwena Wildlife Estate
🎟️ Toegang: R200 per volwassene
(ingang sluit ’n hoë kwaliteit wynglas in🍷)
Kinders onder 18: GRATIS

Volg die skakel om jou kaartjie te koop:
https://bit.ly/4vKClGh

Meer as 15 wynplase – wynproe van al die wynplase is ingesluit in die prys!
• Verskeidenheid wildsgeregte 🍖 te koop
• Lewendige musiek & vermaak
• Kosstalletjies🍕🌭🥙🍲
• Veilige speelarea vir kinders🤸‍♂️🤸‍♀️
• GRATIS padel vir kinders die hele dag🎾

NAVRAE: Sherien - 082 895 6437

Ons sien uit om julle daar te sien!!

26/05/2026

Sluit by ons aan vir 'n dag van besigheid tot pret ✨

📅 27 Mei 2026
🕘 09:00 -17:00
📍North West Innovation HUB

Wees deel van ’n opwindende nuwe era van kommersiële en industriële ontwikkeling.
🔹 Meer as 35 besighede gaan uitstal
🍔 Geniet heerlike eet- en drinkgoed van die Kooperasie Kroeg & Kos
🎈 Springkastele vir die kinders
🎶 Musiek en ’n lekker atmosfeer deur die dag

Ontdek ’n ontwikkeling waar visie, ligging en geleentheid saamkom.

25/05/2026
07/05/2026

As jy uitstekende, topklas wyne wil proe, kom geniet 'n gesellige WYNPROE aand saam met Gerhard Bruwer, Wingerdboukundige en Gerhard Smith, Wynmaker van Creation. Dit is nou die KAT SE SNOR🐱!!

Moenie dié geleentheid misloop nie!

📅 DATUM: VRYDAG, 22 MEI 2026
⏰ TYD: 18:00
📌 PLEK: Lekwena Wildlife Estate by die PROE-Saal
🎟️: R150 p.p. (vir wynproe & pizza)

BESPREEK kaartjies by:
📞Pieter Henning +27 82 872 5846
BETAAL asb KONTANT by die deur! 💸💰💴

Lekwena Wildlife Estate is 11km buite Potchefstroom langs die N12 pad na Johannesburg geleë. Kontak gerus 071 604 7952 of stuur 'n epos na [email protected] met u versoek.

Plaaskombuis

Kom ontspan WERKERSDAG by Lekwena Plaaskombuis, eet 'n heerlike Lekwena ontbyt 🍳🥓🥪🥘en geniet 'n lekker koppie Boeretroos...
30/04/2026

Kom ontspan WERKERSDAG by Lekwena Plaaskombuis, eet 'n heerlike Lekwena ontbyt 🍳🥓🥪🥘en geniet 'n lekker koppie Boeretroos ☕️met kondensmelk!!

📍 Lekwena Wildlife Estate, Potchefstroom
⏰ 07:00 - 11:30
🗓️ Vrydag, 1 Mei 2026

Gelukkige Werkersdag aan almal wat die wêreld aan die beweeg hou!

When a person applies enthusiasm to his job, the job will itself become alive with exciting new possibilities."
- Norman Vincent Peale

Skakel 071 604 7952 vir meer informasie of besprekings van Funksies / Konferensies.
Lekwena Plaaskombuis is 11km buite Potchefstroom langs die N12 pad na Johannesburg geleë.

Kom geniet 'n heerlike koppie Boeretroos met kondensmelk en vier Vryheidsdag by Lekwena Plaaskombuis!📍 Lekwena Wildlife ...
24/04/2026

Kom geniet 'n heerlike koppie Boeretroos met kondensmelk en vier Vryheidsdag by Lekwena Plaaskombuis!

📍 Lekwena Wildlife Estate, Potch
⏰ 07:00 - 11:30
🗓️ Maandag, 27 April 2026

• Geniet 'n heerlike Lekwena Ontbyt🥘🍳🥪🥓

Lekwena Plaaskombuis is 11km buite Potchefstroom op die N12 pad na Johannesburg. Vir meer inligting skakel ons by [email protected] | 071 604 7952.

Address

Lekwena Wildlife Estate, N12
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 11:00

Telephone

+27716047952

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lekwena Plaaskombuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Lekwena Plaaskombuis:

Share

Category