18/06/2026
ππ» Saterdag 20 Junie by Zig Zag Sports Bar! π»π
πΆ Live Music β Karringmelk vanaf 19:00
π Rugby:
β’ SA 'A' vs Zimbabwe @ 12:00
β’ Springbokke vs Barbarians @ 15:00
π₯ Spesiale aanbiedinge:
β’ Rugby Basket & Bier β R80
β’ 5 x JΓ€germeister β R100
β’ 2 x Bahama Ciders β R60
π Rugby Raai en wen!
Lekker kos, yskoue drankies en al die rugby-aksie op groot skerms. Moenie dit misloop nie!