Brayat Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Brayat, Restaurant, Cnr of Goven Mbeki and Klinkenberg Street, Van der Hoff Park, Potchefstroom.

Wanneer jy kom vir ons beskuit-promosie, loer sommer in en kry vir jou van ons vars gebakte lip-lek-lekker pannekoek. Jy...
28/11/2025

Wanneer jy kom vir ons beskuit-promosie, loer sommer in en kry vir jou van ons vars gebakte lip-lek-lekker pannekoek.

Jy kan vooraf bestel by Natasha ๐Ÿ“ž079 894 9565 of net indraf en kry.

๐ŸŒฟโ˜•๏ธNiks klop die bosveld se stilte, 'n warm koppie koffie รฉn n heerlike beskuit om daarin te doop nie. Of dalk sit jy by...
27/11/2025

๐ŸŒฟโ˜•๏ธNiks klop die bosveld se stilte, 'n warm koppie koffie รฉn n heerlike beskuit om daarin te doop nie.
Of dalk sit jy by die see en kyk hoe die branders breek terwyl daai beskuitjie sag word. Dรญs mos vakansie tyd!!

Daarom hardloop ons weer 'n BESKUIT PROMOSIE hierdie naweek! ๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰

๐ŸŒŸVrydag 09:00 tot Sondag sluitingstyd
๐Ÿ”ฅ ALLE BESKUIT -25%

Kom stock op, want die vakansie is lank, die familie eet vinnig en niemand wil sonder beskuit sit nie. ๐Ÿ˜…

Vir die wat met "Jan-tuis-bly se karretjie ry", kom kry vir jou ook lekkernye om saam met jou BOERETROOS te geniet. ๐Ÿ˜‰

Ons bak weer pannekoek vir daai hongerpyne. ๐ŸฅžBestel vooraf en kom p*k net op รณf loer in voor jy jou inkopies gaan doen.๐Ÿ“ž...
26/11/2025

Ons bak weer pannekoek vir daai hongerpyne. ๐Ÿฅž

Bestel vooraf en kom p*k net op รณf loer in voor jy jou inkopies gaan doen.
๐Ÿ“žNatasha 079 894 9565

Dis vakansie!! Almal is heeltyd honger... ๐Ÿ˜…Kom stock op met ons liplekker beskuit. Dis mos maklik, vinnig en self-help a...
25/11/2025

Dis vakansie!! Almal is heeltyd honger... ๐Ÿ˜…
Kom stock op met ons liplekker beskuit. Dis mos maklik, vinnig en self-help approved.

Maak sommer jou trollie vol daarvan in Pick 'n Pay Vanderhoff Park Family Super Market

๐Ÿ“ฃAl die klapper liefhebbers!Kom ontmoet hierdie naweek ons stroperige Klappertert! Hy wag vir jou in die Pnp koekyskas.V...
21/11/2025

๐Ÿ“ฃAl die klapper liefhebbers!
Kom ontmoet hierdie naweek ons stroperige Klappertert! Hy wag vir jou in die Pnp koekyskas.

Vol klapper. Vol suikerstroop. Vol liefde.
Perfek as poeding... of sommer net so met n lepel uit die bak. ๐Ÿ˜‡

12/11/2025
Elke dag by ons is 'n winskoopdag. Kom sit terug, ontspan en laat ons die res doen.
06/11/2025

Elke dag by ons is 'n winskoopdag. Kom sit terug, ontspan en laat ons die res doen.

๐ŸŽ‚ Tuesday is Cake Day at Brayat! ๐ŸŽ‰Sweeten your week with a slice (or two!) of happiness.Every Tuesday, weโ€™re serving up ...
04/11/2025

๐ŸŽ‚ Tuesday is Cake Day at Brayat! ๐ŸŽ‰
Sweeten your week with a slice (or two!) of happiness.
Every Tuesday, weโ€™re serving up freshly baked cakes โ€” fluffy, creamy, and impossible to resist.

โœจ Come for the cake, stay for the vibes.
๐Ÿ“ Brayat | ๐Ÿฐ Every Tuesday | โฐ All day

Blou Maandag?? Nie hier nie!! ๐Ÿ˜Ž Koop enige 2 geregte en betaal slegs vir die duurste 1.Dis mos hoe 'n week moet begin!
03/11/2025

Blou Maandag?? Nie hier nie!! ๐Ÿ˜Ž Koop enige 2 geregte en betaal slegs vir die duurste 1.
Dis mos hoe 'n week moet begin!

Kom bederf jouself van nou af elke Maandag met ons koop 1 kry een GRATIS promosie. ๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰ Waar bekostigbare pryse sommer nรณg...
31/10/2025

Kom bederf jouself van nou af elke Maandag met ons koop 1 kry een GRATIS promosie. ๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰ Waar bekostigbare pryse sommer nรณg meer bekostigbaar word. ๐Ÿฅ—๐Ÿ”

Hierdie weer ๐ŸŒง skree vir pannekoek! Ons is hard aan die bak om daai lus te blus. ๐Ÿฅž Kom loer in en kry sommer ook vir jou...
29/10/2025

Hierdie weer ๐ŸŒง skree vir pannekoek! Ons is hard aan die bak om daai lus te blus. ๐Ÿฅž Kom loer in en kry sommer ook vir jou bietjie boeretroos teen die koeligheid. ๐Ÿ˜‰

Jy kan vooraf bestel en net opp*k ๐Ÿ“ž 0798949565.

27/10/2025

Mondays are better with Brayat BBQ Smokehouse & Coffee Shop ๐Ÿ˜Ž
Start your week with good food, great coffee, and even better vibes!

Address

Cnr Of Goven Mbeki And Klinkenberg Street, Van Der Hoff Park
Potchefstroom
2531

Telephone

+27181750209

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Brayat posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category