08/07/2026
Julle het gevra... ons het geluister!
Hierdie week maak Kunsklub 'n ekstra middag oop… net vir die skoolvakansie! 🎨
✨ NUWE "Healthy in July" projekte
✨ Kies jou eie projek
✨ Geen ondervinding nodig nie
✨ Stap in wanneer dit jou pas
✨ Bonus: Healthy in July Hamper
Kom ontsnap die koue, raak kreatief en neem iets besonders huis toe.
📅 Vrydag, 10 Julie
🕑 14:00 – 17:00
📅 Saterdag, 11 Julie
🕑 14:00 – 17:00
📍 Lajana Kitchen (R101 – Ou Wild Pepper)
⚠️ Bespreek om jou plek te verseker, maar instapgaste is ook welkom.
📞 Karina
082 425 1779
###
🌿 BONUS CREATIVE AFTERNOON! 🌿
Kunsklub is opening an extra afternoon this week… just for the school holidays! 🎨
✨ NEW "Healthy July" projects
✨ Choose your own project
✨ No experience needed
✨ Walk in anytime during the session
✨ Bonus: Healthy in July Hamper
Escape the winter cold, get creative, and take home something handmade.
📅 Friday, 10 July
🕑 14:00 – 17:00
📅 Saturday, 11 July
🕑 14:00 – 17:00
📍 Lajana Kitchen (R101 – Old Wild Pepper)
⚠️ Book to guarantee your space, but walk-ins are welcome too!
📞 Karina
082 425 1779