Die Rooi ooi

Die Rooi ooi We offer great karoo hospitality with nice food and gifts

11/12/2023
30/01/2020

Ons het nog nie β€˜n nuwe perseel vir ons restaurant nie maar ons het BAIE goeie nuus!!! Ons het gastekamers nou beskikbaar!! β€œPet friendly” en julle kan vooraf kos bestel wat jy dan in die gemak van jou eie kamer kan eet!!πŸ‘πŸ‘πŸΆπŸΆπŸ² of in ons tuin in wording!!

22/11/2019
16/10/2019

Ons het vandag uitverkoping!! Stoele, koppies , tafels ens kom loer gerus van 2 uur af!!!😁😁😁

09/10/2019

Dus met β€˜n hartseer ❀️ Dat ons ongelukkig moet aankondig ons maak die 8 november toe maak tot verdere kennisgewing!!! Ons gaan wel van desember heerlike broodjies en wegneem etes by Philippolis karoo deli kan koop!!! Dankie vir almal se ondersteuning die laaste twee jaar!! En byt vas julle sien ons in die toekoms weer!!!πŸ˜ͺπŸ™…β€β™€οΈπŸ‘
Rooi ooi groete!!

Onthou more 12 uur heerlike musiek met lasagne en slaai in ons mooi tuin!!!
05/10/2019

Onthou more 12 uur heerlike musiek met lasagne en slaai in ons mooi tuin!!!

01/10/2019
25/09/2019

Saterdag het ons 'n wonderlike markie vir ons kerk by die Rooi Ooi....pannekoeke,braaivleis
Kom besoek ons asb gerus...

Cyril Viljoen sal op die 15de Junie by die Rooi Ooi kom optree as deel van ons "Young Artists Event", saam met Belinda v...
10/06/2019

Cyril Viljoen sal op die 15de Junie by die Rooi Ooi kom optree as deel van ons "Young Artists Event", saam met Belinda van Zee.
Liedjieskrywer, digter en af en stemkunstenaar, is waarmee Cyril Viljoen homself besig hou, as hy nie agter die mikrofoon op die draadloos is nie. Weeksdae kan jy hom op Ofm hoor tussen 13:00 en 16:00 tydens sy program "At Lunch". Wat sy liedjies aanbetref, is dit baie rustig en storievertellend en vat jou op 'n reis van paleis tot in die malhuis.

Kardjies is R150.00 per persoon en is beskikbaar by die Rooi Ooi, die Philippolis Karoo Deli of direk op 083 474 7124. Moenie hierdie wonderlike winter fees mis nie!

Stop by Die Rooi Ooi for a colourful array of delicious warming winter food. Our special-order platters include fresh ho...
07/06/2019

Stop by Die Rooi Ooi for a colourful array of delicious warming winter food. Our special-order platters include fresh home-made bread with avo and original Karoo biltong. Our rich bean soup, also served with home-made bread, is Ouma's original recipe and perfect with a glass of sherry by the fire, and our decadent pizzas are sure to hit the spot!

Address

Vootrekker Straat 35
Philippolis
9970

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00
09:00 - 13:00

Telephone

+27824326000

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Rooi ooi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Die Rooi ooi:

Share

Category