Barefoot Cinderela Coffee SHOP

Barefoot Cinderela Coffee SHOP Gesellige koffie winkel. Rustige tuin. Heerlike kos.

ń Heerlike kuieroggend by ons. Dankie julle. Sien julle gou weer.
26/09/2023

ń Heerlike kuieroggend by ons. Dankie julle. Sien julle gou weer.

Special for today beef stew jaffle R30
28/06/2023

Special for today beef stew jaffle R30

06/04/2023

Daar was n houtkruis,
'n Redder aan 'n houtkruis vas geslaan ....

Mag elkeen 'n vreugdevolle Paastyd geniet!

Ons winkeltye is soos volg :
Vrydag 7 April '23 - Gesluit
Saterdag 8 April '23 - Gesluit
Sondag 9 April '23 - Gesluit
Maandag 10 April 2023 - Gesluit
Vanaf Dinsdag oop soos normaal.

23/12/2022

Aan al ons getroue ondersteuners..... Baie dankie. Ons waardeer elke liewe vriendelike gesiggie. Ons sluit môre 24 Desember tot 1 Januarie 2023. Mag jul almal ń Geseënde Christusfees beleef. Sien julle in die Nuwe Jaar. Barefoot Groete

15/06/2022

Barefoot Cinderella sal oop wees 16 Junie vanaf 9h00 tot 14h00. Kom bederf jouself met ń Heerlike warm kommetjie sop en ń warm broodjie, koolstofie brand hoog en beenkombersies sal help om snoesig te bly teen die ysige weer. Sien julle graag môre vir ń heerlike kuier.

Wat ń heerlike kuier saam met Ina en haar vriendinne op hierdie "heerlike" koue dag.
10/06/2022

Wat ń heerlike kuier saam met Ina en haar vriendinne op hierdie "heerlike" koue dag.

Sylvia's 80th🍰🍰What an unique and special celebration
24/05/2022

Sylvia's 80th🍰🍰What an unique and special celebration

Heerlikste vars gebak. Karringmelk en gesondheidsbeskuit. Romany creams, outydse soetkoekies, hertzoggies (to die for) C...
07/04/2022

Heerlikste vars gebak. Karringmelk en gesondheidsbeskuit. Romany creams, outydse soetkoekies, hertzoggies (to die for) Crunchies. Kom loer gerus.

Kom join Petro se kunsgroep. Hulle het hope pret.
07/04/2022

Kom join Petro se kunsgroep. Hulle het hope pret.

Slegs ń paar datums oop vir jaareind afsluitings. Bespreek vroegtydig. Skakel ons gerus.
14/12/2021

Slegs ń paar datums oop vir jaareind afsluitings. Bespreek vroegtydig. Skakel ons gerus.

Address

19 Water Street
Parys
9585

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 15:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27792099360

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Barefoot Cinderela Coffee SHOP posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category