klei

klei Welkom by klei 🪴
Verf jou eie keramiek, geniet ’n koffie en skep nuwe herinneringe. Oop Maandag - Saterdag 9:00-15:00

Perfek vir vriendinne, families, couples en spesiale geleenthede.
📍KLEI Sjiek Boetiek - 80 Breë Straat, Parys, Vrystaat.

07/10/2026
06/10/2026
✨ DID SOMEONE SAY NEW STOCK?! ⁉️🤍Kom loer in en kyk wat het KLEI nuut op ons rakke vir jou! 🫶Ons het ’n paar nuwe, inter...
06/10/2026

✨ DID SOMEONE SAY NEW STOCK?! ⁉️🤍

Kom loer in en kyk wat het KLEI nuut op ons rakke vir jou! 🫶
Ons het ’n paar nuwe, interessante keramiek-items ingekry — perfek vir jou volgende verf-sessie. 🎨✨

L.W. Ons nuwe voorraad is nog nie op ons huidige pryslys nie. Die nuwe items het reeds aangepaste pryse, so vra gerus vir die pryse wanneer jy kom kies. 🤍

See you soon 🫶🫶

📍KLEI Droomvrou sjiek Boetiek 80 Breë Straat, Parys
📞 0662726788 | 0832266819

05/10/2026

Snack and dip bowl - what better way to entertain your guests, than with something you created yourself🥹⭐️

📍KLEI @ Droomvrou Sjiek Boetiek, 80 Breë Straat, Parys

Snack and dip bowl - what better way to entertain you guests, than with something you created yourself🥹⭐️
05/10/2026

Snack and dip bowl - what better way to entertain you guests, than with something you created yourself🥹⭐️

JOU VOLGENDE KOFFIE-DATE KORT NET ’N BIETJIE KLEI. 🤎☕🎨Kom sit. Kies jou keramiek.  Bestel iets lekker.  En verf iets wat...
05/10/2026

JOU VOLGENDE KOFFIE-DATE KORT NET ’N BIETJIE KLEI. 🤎☕🎨

Kom sit. Kies jou keramiek.
Bestel iets lekker.
En verf iets wat nét jy kan maak.

Of dit nou ’n koffie-date, girls’ day, kombuistee, verjaarsdag of sommer net ’n **“ons moet iets doen”** dag is — KLEI is die perfekte verskoning om bietjie kreatief te raak.

✨ Walk-ins welkom
🎨 Verf jou eie keramiek
👯 Groepe van meer as 4 – bespreek vooraf
🥂 Groepgeleenthede, Sip & Paints & kombuistees
📦 Pack Up & Paint ook beskikbaar

📍 **KLEI @ Droomvrou Sjiek Boetiek**
80 Bree Straat, Parys
🕘 Maandag–Saterdag | 09:00–16:00

**Jy bring die mense. Ons bring die KLEI. 🤎**

Pryslys beskikbaar op aanvraag.

Some finished pieces 🤩🎨🫟
04/10/2026

Some finished pieces 🤩🎨🫟

‼️‼️‼️‼️Not us giving you a whole month’s warning…👀Vanaf 1 November sal daar n effense prysaanpassing wees op alle keram...
01/10/2026

‼️‼️‼️‼️
Not us giving you a whole month’s warning…👀

Vanaf 1 November sal daar n effense prysaanpassing wees op alle keramiek items, but not all is bad news, jy kan nog vir die hele Oktober gaan verf teen ons reeds bestaande pryse.

Dankie vir almal se getroue ondersteuning. Sien julle by KLEI 🪴🎨

29/09/2026

Flower pot and a matching pot base 🪴
-
-
-

Address

80 Breë Street
Parys
9585

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 09:00 - 15:00
Wednesday 09:00 - 15:00
Thursday 09:00 - 15:00
Friday 09:00 - 15:00
Saturday 09:00 - 15:00

Telephone

+27662726788

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when klei posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to klei:

Shortcuts

Share

Category