Plum Tree Parys

Plum Tree Parys PlumTree Vintage Restaurant in Parys is a cozy padstal destination serving hearty Afrikaner meals, homemade pies and great coffee. Frozen food available.

Pet-friendly with outdoor seating and a farmstall stocked with local treats. Warm, friendly service since 2005. Home baked pies, Afval, Oxtail, Bobotie and Lasagne

08/09/2026

🥧 Pastei vir elke lus. Plum Tree-styl. 💜

Van lekker klassiek tot iets met ’n bietjie meer karakter, ons vrieskas is gelaai met:

🥧 Hoender
🥧 Pepersteak
🥧 Beesstert
🥧 Bobotie
🥧 Maalvleis
🥧 Afval

Regte geur. Goue kors. Tuisgemaakte lekkerte.

Perfek vir ’n maklike aandete, ’n vinnige plan wanneer die dag jou ingehaal het, of sommer net omdat ’n goeie pastei eintlik min verduideliking nodig het.

📍 Beskikbaar in ons vrieskas by Plum Tree Vintage Restaurant, Parys

Goeie kos • Mooi mense • Parys 💜

08/09/2026

Yay! Logistics for our special edition Spring-Parys-150yr-celebration-market are well underway. We've shuffled some things around, but that keeps it interesting! Come and celebrate the wonderful spring weather and our cute little town with us! 12 September from 9am-3pm. See you there!

“Ek kook nie vandag nie… ek Epa!” 😌🍷Vir daai dae wanneer jy lus is vir iets lekker, maar glad nie lus is om ure in die k...
30/08/2026

“Ek kook nie vandag nie… ek Epa!” 😌🍷

Vir daai dae wanneer jy lus is vir iets lekker, maar glad nie lus is om ure in die kombuis te staan nie. Epa! maak dit sommer maklik om ’n gewone happie in iets besonders te verander.

Smeer dit. Skep dit. Dip dit. Deel dit. Of hou die hele botteltjie vir jouself… ons oordeel nie. 😏

🌿 Epa! nou beskikbaar by Plum Tree
Perfek vir brood, kaasborde, pasta, platters of sommer net iets lekker saam met ’n glasie wyn.

Kom kry jou gunsteling en maak vanaand se kosplan:
Minder kook. Meer Epa! ❤️

🔥 Laas week het die Bokke verloor… daai koeël is deur die kerk. 🇿🇦🏉Maar dié naweek? ONS IS BEFOK REG! 😎🔥Die vuur word aa...
29/08/2026

🔥 Laas week het die Bokke verloor… daai koeël is deur die kerk. 🇿🇦🏉
Maar dié naweek? ONS IS BEFOK REG! 😎🔥

Die vuur word aangesteek, die vleis gaan op die kole en die Befok Kolskoot kom nader. Want ’n braai sonder lekker speserye is basies net vleis wat warm gekry het. 😂🥩

Kom kry jou Befok Kolskoot Speserye by Plum Tree en maak seker jou braai slaan dié naweek raak. 🎯🔥

MOERSE BRAAI • KOUE BIER • GOEIE VRIENDE
Dis mos hoe ’n naweek moet lyk. 🍻

📍 Plum Tree Vintage Restaurant | Parys

🍓 SO BEK MOET JAM KRY! 😋Daar’s min dinge wat ’n vars sny brood, warm roosterbrood of ’n lekker beskuitjie so vinnig kan ...
27/08/2026

🍓 SO BEK MOET JAM KRY! 😋

Daar’s min dinge wat ’n vars sny brood, warm roosterbrood of ’n lekker beskuitjie so vinnig kan opgradeer soos ’n behoorlike lepel Zuidvaal-konfyt. ❤️

Ouma se resep. Vandag se genot.
Propvol vrugte, propvol smaak en sommer 100% lekker!

By Plum Tree Vintage Restaurant het ons ’n hele rak vol gunstelinge.

Kom kies jou gunsteling… of vat sommer ’n paar huis toe, want een bottel is mos net optimisme. 😄

💜 Plum Tree Vintage Restaurant
Maak elke broodjie ’n fees!

Skrop, boet. SKROP! 🧼😂Na ’n lang dag se werk is daar partykeer net één ding wat daai hande nodig het: ’n ordentlike stuk...
26/08/2026

Skrop, boet. SKROP! 🧼😂

Na ’n lang dag se werk is daar partykeer net één ding wat daai hande nodig het: ’n ordentlike stuk Boerseep.

Sterk, eenvoudig en gemaak vir hardwerkende hande. Net soos dinge van ouds behoort te wees. 🤎

Maar by Plum Tree Vintage Restaurant gaan dit oor meer as net lekker eet. Dis daai plek waar jy kom kuier, rondloer, iets besonders op die rak raakloop en sommer ’n bietjie langer bly as wat jy beplan het.

Van Trekpad Gunstelinge Boerseep en ander plaasprodukte tot vintage skatte en natuurlik iets lekker om te eet.

Plum Tree is nie net ’n stop nie. Dis ’n kuier, ’n smaak en ’n storie. 🌿

Kom loer in en ontdek wat vandag op die rak staan.

🍷 Wat meer kan ’n mens nou sê… 😉Goeie wyn, goeie geselskap en daai vriendin wat sê:“Net een glasie…”Ons almal weet hoe d...
25/08/2026

🍷 Wat meer kan ’n mens nou sê… 😉

Goeie wyn, goeie geselskap en daai vriendin wat sê:
“Net een glasie…”
Ons almal weet hoe daardie storie eindig. 😂🍷

Kom kuier, lag ’n bietjie langer en maak sommer ’n memory of twee by Plum Tree, Parys. 🌿✨

Stay hydrated… Plum Tree style. 😊🍷

23/08/2026
💜 Happy Women’s Day from Plum Tree Vintage Restaurant! Here’s to the women who bring the heart, the hustle, the laughter...
09/08/2026

💜 Happy Women’s Day from Plum Tree Vintage Restaurant!

Here’s to the women who bring the heart, the hustle, the laughter and a little bit of fabulous wherever they go. 🌸✨

To the mothers, daughters, sisters, friends, businesswomen, dreamers and doers: today we celebrate YOU and all the wonderful ways you make the world a better, brighter place.

Stay strong. Stay wonderfully you. And never forget, life is far too short to skip dessert. 😉🍰

Happy Women’s Day! 💐
With love,
The Plum Tree Vintage Restaurant Team 💜

🔥 GELUKKIGE VADERSDAG! 🔥Pa se werk is nooit klaar nie…Hy maak die vuur aan, vertel die stories, gee die raad, los die pr...
21/06/2026

🔥 GELUKKIGE VADERSDAG! 🔥

Pa se werk is nooit klaar nie…

Hy maak die vuur aan, vertel die stories, gee die raad, los die probleme op en sorg dat almal gevoed word. En as die vleis nog nie reg is nie? Dan is dit eenvoudig omdat goeie dinge tyd vat. 😉

Dankie vir die liefde, die lag, die harde werk en die herinneringe wat ons saam om die tafel en die vuur maak.

Aan al die pappas, oupas en vaderfigure:

Julle is die legends wat families bymekaar hou. ❤️

Geniet julle dag. Die vuur is warm, die familie is saam en die vleis is… amper reg. 🔥🍖

❤️☕🍰

Address

74A Breë Street
Parys
9585

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 16:00
Sunday 08:00 - 16:00

Telephone

+27645160238

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plum Tree Parys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category