MoerKoffie

Directions

MoerKoffie Small coffee bar. Big flavour

Maandag, jou doring!Kry jou koffie by MoerKoffie 📍509 Hoofstraat, Paarl    smallbusiness
12/10/2026

Maandag, jou doring!
Kry jou koffie by MoerKoffie
📍509 Hoofstraat, Paarl

smallbusiness

Ons weet.  Ons verstaan. 🧘🏽‍♀️Gooi koffie, Matcha's of watookal na die probleem!Eet daai olifant een koppie op 'n slag! ...
08/10/2026

Ons weet. Ons verstaan. 🧘🏽‍♀️
Gooi koffie, Matcha's of watookal na die probleem!
Eet daai olifant een koppie op 'n slag!

Ons is ongelukkig deel van die statistiek. 😡Laasweek het iemand met lang vingers dit op homself geneem om Moerkoffie én ...
07/10/2026

Ons is ongelukkig deel van die statistiek. 😡

Laasweek het iemand met lang vingers dit op homself geneem om Moerkoffie én Valerie se fone te neem, sonder toestemming. 😢

So wees lekker, ondersteun ons én gebruik daardie Tip funksie💸 Ons waardeer jul ondersteuning!

Die week is lank, die kinders krap die huis om en jou koskaste bloei! Dis skoolvakansie! Kom kry jou "whoooozaaaa" by Mo...
30/09/2026

Die week is lank, die kinders krap die huis om en jou koskaste bloei! Dis skoolvakansie!

Kom kry jou "whoooozaaaa" by MoerKoffie! Dan lyk die wêreld sommer weer beter.


📍509 Mail Road, Paarl

21/09/2026

m a a n d a g, jou doring.
Mag dit die week reën waar jou koeie wei, mag al die robots groen na groen verander en jou koffie sterker wees as al jou verskonings!

Laat loop met 'n Moer - val in by MoerKoffie

🤙

📍509 Hoofstraat, Paarl

Terwyl julle nog inlê, gee dié twee Paarl se Hoofstraat ’n bietjie van ’n glow-up. 😍Met 'n bietjie Moer van MoerKoffie i...
19/09/2026

Terwyl julle nog inlê, gee dié twee Paarl se Hoofstraat ’n bietjie van ’n glow-up. 😍

Met 'n bietjie Moer van MoerKoffie is hulle weer sterk aan die gang!

Kom loer in by MoerKoffie — ons is mos sommer reg op die Hoofstraat. 509 Hoofstraat, Paarl!

Dis naweek hier buite. Kry daai laaste hupstoot vir die week by MoerKoffie
18/09/2026

Dis naweek hier buite. Kry daai laaste hupstoot vir die week by MoerKoffie

16/09/2026

Tuisgemaak met Moer-se-Liefde.
Vergeet die kosblik, jy's meer boujee as dit.
'n Moer-fin - 'n Muffin met persoonlikheid.

Moer-it! 🤤☕️
16/09/2026

Moer-it! 🤤☕️

Woensdag, jou doring!
Die weer is deurmekaar, maar jy hoef nie te wees nie. Kom val in en bederf jouself!

509 Hoofstraat, Paarl.

Woensdag, jou doring!Die weer is deurmekaar, maar jy hoef nie te wees nie. Kom val in en bederf jouself!509 Hoofstraat, ...
16/09/2026

Woensdag, jou doring!
Die weer is deurmekaar, maar jy hoef nie te wees nie. Kom val in en bederf jouself!

509 Hoofstraat, Paarl.

Address

509 Main Road
Paarl
7646

Opening Hours

Monday 06:30 - 15:00
Tuesday 06:30 - 15:00
Wednesday 06:30 - 15:00
Thursday 06:30 - 15:00
Friday 06:30 - 15:00
Saturday 06:30 - 15:00
Sunday 06:30 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MoerKoffie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category