09/10/2026
Ons het vier gerieflike plekke in Oudtshoorn om jou gunsteling Beans koffie te geniet. Van die ikoniese Mothership tot die gesellige Beansie – die keuse is joune!
Kom kuier vir ons by een van ons vier takke:
📍 Mothership (Hoogstraat, langs die kerk)
📍 Tall Goose (Cape Karoo Ostrich Emporium)
📍 The Beans Café (Kerkstraat, voor die swaaibrug)
📍 Beansie (Baron van Reedestraat, oorkant die hof)
Sien julle daar! ☕️✨