Hoofkantoor Oppidorp

Hoofkantoor Oppidorp Doeltreffend voorberei. Perfek bedien.

πŸ“’ Kennisgewing!Hoofkantoor Oppi Dorp Restaurant is Vrydag en Saterdag gesluit.Maar kom kuier by ons stalletjies by die K...
02/10/2026

πŸ“’ Kennisgewing!

Hoofkantoor Oppi Dorp Restaurant is Vrydag en Saterdag gesluit.

Maar kom kuier by ons stalletjies by die Karnaval! πŸŽ‰

Ons het ’n verskeidenheid spesiale aanbiedinge op kos en drankies.

Sien julle daar!

🍽️ Aandete by Hoofkantoor Oppi Dorp!Maalvleis en stampmielies – R65.πŸ“ž Bestel voor 11:00πŸ•ž Afhaal vanaf 15:30–19:00076 295...
30/09/2026

🍽️ Aandete by Hoofkantoor Oppi Dorp!

Maalvleis en stampmielies – R65.

πŸ“ž Bestel voor 11:00
πŸ•ž Afhaal vanaf 15:30–19:00
076 295 1284

πŸ• SPESIALE AANBIEDING!Geniet van twee groot Regina-pizzas vir slegs R165!Ham, kaas en sampioene – perfek om te deel.πŸ“ž Be...
29/09/2026

πŸ• SPESIALE AANBIEDING!

Geniet van twee groot Regina-pizzas vir slegs R165!
Ham, kaas en sampioene – perfek om te deel.

πŸ“ž Bestel by 076 295 1284
πŸ•“ Bestellings vanaf 16:00

🍽️ Aandete by Hoofkantoor Oppi Dorp!Hoender en spaghetti met ’n knoffelbroodjie – R65.πŸ•ž Afhaal vanaf 15:30 tot 19:00πŸ“ž Be...
29/09/2026

🍽️ Aandete by Hoofkantoor Oppi Dorp!

Hoender en spaghetti met ’n knoffelbroodjie – R65.

πŸ•ž Afhaal vanaf 15:30 tot 19:00
πŸ“ž Bestel by 076 295 1284

Beplan jou volgende kuier by Hoofkantoor Oppi Dorp en kom geniet lekker kos en ’n gesellige atmosfeer.πŸ“ Stokkiesdraai Pa...
28/09/2026

Beplan jou volgende kuier by Hoofkantoor Oppi Dorp en kom geniet lekker kos en ’n gesellige atmosfeer.

πŸ“ Stokkiesdraai Park, Orania
πŸ“ž 076 295 1284

Ons sien uit om julle te ontvang!

Rugby Sondag by Hoofkantoor Oppi Dorp!Ons is Sondag 27 September vanaf 11:00 oop vir die Springbokke vs AustraliΓ«-wedstr...
26/09/2026

Rugby Sondag by Hoofkantoor Oppi Dorp!

Ons is Sondag 27 September vanaf 11:00 oop vir die Springbokke vs AustraliΓ«-wedstryd.

Kom kyk saam op die groot skerm en geniet lekker kos!

πŸ“ Stokkiesdraaipark, Orania
πŸ“ž 076 295 1284

🍽️ Kom kuier by Hoofkantoor Oppi Dorp!Geniet heerlike pizza’s, burgers, snoepborde, drankies en meer. Speelarea vir kind...
25/09/2026

🍽️ Kom kuier by Hoofkantoor Oppi Dorp!

Geniet heerlike pizza’s, burgers, snoepborde, drankies en meer. Speelarea vir kinders!

πŸ“ Stokkiesdraaipark, Orania
πŸ“ž 076 295 1284

Geen alkohol aan persone onder 18 jaar nie.

Die perfekte weer vir melkkos of pannekoek!
18/09/2026

Die perfekte weer vir melkkos of pannekoek!

Address

Stokkiesdraai Park
Orania
8752

Telephone

+27762941284

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoofkantoor Oppidorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category