Mos se plek

Mos se plek Jou Mense. Jou Plek. Altyd Lekker.

Mos se Plek is OOP! Die kos is warm, die drankies is koud en die kuier wag vir jou!πŸ•™ Kombuis sluit: 22:00🍻 Kroeg sluit: ...
05/05/2026

Mos se Plek is OOP!

Die kos is warm, die drankies is koud en die kuier wag vir jou!

πŸ•™ Kombuis sluit: 22:00
🍻 Kroeg sluit: 24:00

Bestel vir optel: 066 205 2002

Geen drank aan persone onder 18.

Bring jou vriende en kom kuier saam…
Jy wil mos hier wees! πŸ˜‰

Leon Wilson by Mos se Plek! Kom geniet ’n naweek vol goeie musiek en lekker kuier πŸ»πŸ“… 8 & 9 Mei⏰ 19:00πŸ”₯ Vrydag: R50ppπŸ”₯ Sa...
01/05/2026

Leon Wilson by Mos se Plek!

Kom geniet ’n naweek vol goeie musiek en lekker kuier 🍻

πŸ“… 8 & 9 Mei
⏰ 19:00

πŸ”₯ Vrydag: R50pp
πŸ”₯ Saterdag: R100pp
πŸ‘‰ Naweek kaartjie: R120pp

Moenie uitmis nie – dis ’n jol wat jy nie wil misloop nie! πŸ™Œ

VRYDAG 1 MEI – MOET NIE DIT MIS NIE! πŸ”₯Dis warm, dis vars en dis regte boerekos 🀀Krummelpap met sous, sappige boerewors, ...
01/05/2026

VRYDAG 1 MEI – MOET NIE DIT MIS NIE! πŸ”₯

Dis warm, dis vars en dis regte boerekos 🀀

Krummelpap met sous, sappige boerewors, ’n lekker tjoppie (skaap of vark) Γ©n ’n roosterkoek – alles vir net R100 πŸ’₯

⏰ Bestel voor 12:00
Afhaal vanaf 15:00

πŸ“ž Bestel by 066 205 2002

Beperkte hoeveelhede – bestel vooraf om teleurstelling te voorkom!

Bestel asseblief voor 10:00 om teleurstelling te voorkom.Stuur β€˜n WhatsApp na 066 205 2002 met jou naam en van, asook of...
30/04/2026

Bestel asseblief voor 10:00 om teleurstelling te voorkom.

Stuur β€˜n WhatsApp na 066 205 2002 met jou naam en van, asook of jou ete aansit of wegneem is.

Etes is gereed vir afhaal of bediening vanaf 12:15 🍽️

Woensdag Spesiale Aanbieding!πŸ•Kom geniet ons heerlike seekos pizza vir slegs R150 – perfek vir Γ±  Klein Saterdag bederf....
29/04/2026

Woensdag Spesiale Aanbieding!πŸ•

Kom geniet ons heerlike seekos pizza vir slegs R150 – perfek vir Γ± Klein Saterdag bederf.

πŸ“² Bestel nou op WhatsApp: 066 205 2002

⚠️ Beperkte voorraad beskikbaar – moenie uitmis nie!

Hou dit eenvoudig. Hou dit lekker. πŸ‘Œ6 x Heineken biere of Castle Lagers vir R150Sien jou later!
24/04/2026

Hou dit eenvoudig. Hou dit lekker. πŸ‘Œ

6 x Heineken biere of Castle Lagers vir R150

Sien jou later!

Address

Ysterklipstraat 44
Orania
8752

Opening Hours

Monday 10:00 - 01:00
Tuesday 10:00 - 01:00
Wednesday 10:00 - 01:00
Thursday 10:00 - 01:00
Friday 10:00 - 01:00
Saturday 10:00 - 00:00

Telephone

+27615342789

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mos se plek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category