Die Kantien

Die Kantien Jou perfekte pitstop op die hoofpad deur Orania. Geniet ’n rustige koppie koffie en ’n vinnige asemhalingsbreek – jy verdien dit!

🌿 DIE KANTIEN SE BOOMHUIS 🌿Môre is Taaldag en ons nooi die hele gemeenskap om saam met ons te kom inkleur! 🎨🖍️Kom help o...
13/08/2026

🌿 DIE KANTIEN SE BOOMHUIS 🌿

Môre is Taaldag en ons nooi die hele gemeenskap om saam met ons te kom inkleur! 🎨🖍️

Kom help ons om ‘n groot prent in te kleur! ’n reuse gemeenskapsprent waar oud en jonk saam kan skep, kuier en pret hê.

Kom speel, kom kleur in en kom maak herinneringe by Die Kantien se Boomhuis. 🌳❤️

Bring jou kreatiwiteit!🌈

Kom loer in by die Kantien vir ons nuwe STiJL produkte!
07/08/2026

Kom loer in by die Kantien vir ons nuwe STiJL produkte!

21/07/2026
Bespreek sommer nou jou tafel!
13/07/2026

Bespreek sommer nou jou tafel!

STiJLWaar Stijl Klein BeginMaak kombuistyd nóg lekkerder met hierdie pragtige 2-kantige kindervoorskoot van STiJL.'n Uni...
13/07/2026

STiJL
Waar Stijl Klein Begin

Maak kombuistyd nóg lekkerder met hierdie pragtige 2-kantige kindervoorskoot van STiJL.
'n Unieke handgemaakte denimbeer is ‘n tydlose speelding.
Omvou jou kleinding in sagtheid met ons pragtige musselien swaddle kombers.

Leef jou erfenis
STiJL beskikbaar by DIE KANTIEN

𝗘𝘁𝗲 𝘃𝗮𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝗱𝗮𝗴 - 𝗥𝟲𝟬 𝗽𝗲𝗿 𝗯𝗼𝗿𝗱Maandag 13JulieMaalvleisbolletjies met rys, soutwortels en patatsBestellings: Voor 10uur a...
13/07/2026

𝗘𝘁𝗲 𝘃𝗮𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝗱𝗮𝗴 - 𝗥𝟲𝟬 𝗽𝗲𝗿 𝗯𝗼𝗿𝗱
Maandag 13Julie

Maalvleisbolletjies met rys, soutwortels
en patats

Bestellings: Voor 10uur asb. R5 per bord vir aflewering.
Gebruik 071 279 1694 om jou bestelling sowel as jou naam te plaas en sê of dit wegneem, aflewer of aansit is.

𝗘𝘁𝗲 𝘃𝗮𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝗱𝗮𝗴 - 𝗥𝟲𝟬 𝗽𝗲𝗿 𝗯𝗼𝗿𝗱Vrydag 10 JulieVarktjopsmet Kapokaartappels, wortelslaai en kerrieboneBestellings: Voor 10...
10/07/2026

𝗘𝘁𝗲 𝘃𝗮𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝗱𝗮𝗴 - 𝗥𝟲𝟬 𝗽𝗲𝗿 𝗯𝗼𝗿𝗱
Vrydag 10 Julie

Varktjops
met Kapokaartappels, wortelslaai en kerriebone

Bestellings: Voor 10uur asb. R5 per bord vir aflewering.
Gebruik 071 279 1694 om jou bestelling sowel as jou naam te plaas en sê of dit wegneem, aflewer of aansit is.

𝗘𝘁𝗲 𝘃𝗮𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝗱𝗮𝗴 - 𝗥𝟲𝟬 𝗽𝗲𝗿 𝗯𝗼𝗿𝗱Donderdag 09 JulieGevulde aartappel met maalvleis en kaasmet gemengdegroente en pampoenkoe...
09/07/2026

𝗘𝘁𝗲 𝘃𝗮𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝗱𝗮𝗴 - 𝗥𝟲𝟬 𝗽𝗲𝗿 𝗯𝗼𝗿𝗱
Donderdag 09 Julie

Gevulde aartappel met maalvleis en kaas
met gemengdegroente en pampoenkoekies

Bestellings: Voor 10uur asb. R5 per bord vir aflewering.
Gebruik 071 279 1694 om jou bestelling sowel as jou naam te plaas en sê of dit wegneem, aflewer of aansit is.

𝗘𝘁𝗲 𝘃𝗮𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝗱𝗮𝗴 - 𝗥𝟲𝟬 𝗽𝗲𝗿 𝗯𝗼𝗿𝗱Dinsdag 07 JulieMaalvleispastei met rys, oondgroente en lemoenpampoentjieBestellings: Voor...
07/07/2026

𝗘𝘁𝗲 𝘃𝗮𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝗱𝗮𝗴 - 𝗥𝟲𝟬 𝗽𝗲𝗿 𝗯𝗼𝗿𝗱
Dinsdag 07 Julie

Maalvleispastei
met rys, oondgroente en lemoenpampoentjie

Bestellings: Voor 10uur asb. R5 per bord vir aflewering.
Gebruik 071 279 1694 om jou bestelling sowel as jou naam te plaas en sê of dit wegneem, aflewer of aansit is.

Address

H/V Diamantlaan En Amerilstraat
Orania
8752

Opening Hours

Monday 07:00 - 16:00
Tuesday 07:00 - 16:00
Wednesday 07:00 - 16:00
Thursday 07:00 - 16:00
Friday 07:00 - 19:00
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27712791694

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Kantien posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Die Kantien:

Shortcuts

Share

Category