Snippie Snappie Orania

Snippie Snappie Orania Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Snippie Snappie Orania, Restaurant, Olienhoutrylaan S017, Orania.

Gr10's, saam juf Lize... van CVO, geniet ons lekkerste lekker melkskommels, Vetkoeke, Pasteie en DikFrikke.... ♥️
31/08/2026

Gr10's, saam juf Lize... van CVO, geniet ons lekkerste lekker melkskommels, Vetkoeke, Pasteie en DikFrikke.... ♥️

31/08/2026
13/08/2026
24/07/2026

DANKIE VANAF ORANIA HELPMEKAAR

Orania Helpmekaar het voor die skoolvakansie bekend gemaak dat ons daagliks sop en broodjies vir Orania kinders gaan bedien.

Tikkie Delport van Snippie Snappie het die plasing gesien en Snippie Snappie het broodjies geskenk om te help.

Só help ons.
Met wat ons kan.
Met hande.
Met harte.
Met tyd.

Ons neem verantwoordelikheid vir ons gemeenskap se welstand.

Dankie Tikkie, Snippie Snappie Orania, julle is 'n voorbeeld!

08/07/2026
Snippie Snappie Orania het 300 reaksies op my pos van laas week... dankie vir jul ondersteuning!!  🎉
08/07/2026

Snippie Snappie Orania het 300 reaksies op my pos van laas week... dankie vir jul ondersteuning!! 🎉

Address

Olienhoutrylaan S017
Orania

Opening Hours

Monday 06:30 - 18:00
Tuesday 06:30 - 18:00
Wednesday 06:30 - 18:00
Thursday 06:30 - 18:00
Friday 06:30 - 18:00
Saturday 06:30 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Snippie Snappie Orania posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Snippie Snappie Orania:

Shortcuts

Share

Category