Orania Besighede

Orania Besighede Orania en vriende van Orania se ondernemings. Blaai gerus deur ons kategorieë en sien wat Orania u as belangstellende kan bied

08/07/2026

Het jy al jou kaartjies gekry?
KRUIK

08/07/2026
Maartmaand se Koerania en die koerante wat in die argief lê kan by www.koerania.co.za gelees word!
31/03/2026

Maartmaand se Koerania en die koerante wat in die argief lê kan by www.koerania.co.za gelees word!

Twee nuwe koshuise in 2027 – en ons het jou hulp nodig! 🔥Met BKO se vinnige groei is die ontwikkeling van ’n nuwe mansko...
31/03/2026

Twee nuwe koshuise in 2027 – en ons het jou hulp nodig! 🔥

Met BKO se vinnige groei is die ontwikkeling van ’n nuwe manskoshuis by die Olienhout-ontwikkeling reeds in volle swang. 🏗️

Intussen groei Heldehuis Daghuis se getalle ook sterk – en om ruimte te maak vir elkeen se unieke kultuur, stig ons ’n afsonderlike daghuis vir dames waar hulle hul eie identiteit kan bou. 🌿

Nou is dit jou kans om deel te wees van iets wat gaan bly: help ons om die kultuur, naam en karakter van hierdie koshuise te vorm!

👉 Vul die vorm in: https://bko.co.za/vestiging-van-nuwe-koshuise-2027/

Kom bou saam aan ’n nalatenskap wat ’n leeftyd hou.

Vestiging van Nuwe Koshuise (2027) Ons is bevoorreg om nog 2 koshuise bekend te stel in 2027: 1 x Manskoshuis (Inblykoshuis) 1 x Dameskoshuis (Daghuis) Jou insette help ons om die identiteit, kultuur en karakter van hierdie koshuise doelgerig te vestig. Neem asseblief ’n paar minute om jou voorste...

www.koerania.co.za is waar jy ook die argief van die gemeenskapskoerant van Orania sal vind. En die Wynvlieg wil braai! ...
26/03/2026

www.koerania.co.za is waar jy ook die argief van die gemeenskapskoerant van Orania sal vind.
En die Wynvlieg wil braai! Dit sluit aan by die feitesending waarmee die New York Young Republicans Club se lede hul in Orania kom vergewis het.

Alle kelners, eerstekontakpersoneel, gastehuiseienaars en ander wat met besoekers aan Orania gesels kan gerus vir hierdi...
09/03/2026

Alle kelners, eerstekontakpersoneel, gastehuiseienaars en ander wat met besoekers aan Orania gesels kan gerus vir hierdie opleidingsessies registreer.
https://bko.co.za/diensdialoog-seminaar/
As Afrikaners bly ons leerbaar en besit ons die vermoë om ons gasvryheid en kennis uit te brei.


Diensdialoog seminaar 2026 Datum: 27, 28 en 29 April 2026 Tyd: 09:00 tot 13:00 Kommunikasie en kliëntedienskursus in April Drie van Orania se inwoners wat gereeld met ander Oraniërs, besoekers en belangstellende persone op sosiale media of direk moet kommunikeer, het koppe bymekaar gesit om oor di...

Die Orania Sakekamer begin die jaar op 'n drafstap, maar skouer aan die wiel vir vernuwing, vir herontdek en samewerking...
03/02/2026

Die Orania Sakekamer begin die jaar op 'n drafstap, maar skouer aan die wiel vir vernuwing, vir herontdek en samewerking.
Dit sal 'n voorreg wees as ons lede die eerste netwerkgeleentheid van 2026 kom bywoon, maar ook 'n nie-lid aan die hand vat en nooi om saam te kom kuier!
Bespreek spoedig jou plek en

Indien jy nog nie 'n lid is nie, kontak gerus die kantoor sodat jy besonderhede in verband met lidmaatskap kan ontvang.

Januarie se Koerania laat jou d**k, maar bring hoop met die nuwejaarsboodskappe van sekere leiers.Geniet die digitale ar...
22/01/2026

Januarie se Koerania laat jou d**k, maar bring hoop met die nuwejaarsboodskappe van sekere leiers.
Geniet die digitale argief by www.koerania.co.za

Address

Saffierstraat
Orania
8752

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Orania Besighede posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share