Skinki Kofe

Skinki Kofe Koffiewinkel. Ons eie geroosterde koffie. Koek en klein gebak. Tuisgebakte brood en rolletjies. Ten volle gelisensieërde restaurant.

16/11/2021

This shop do not exist anymore.
Hierdie winkel het toe gemaak.

28/11/2018

Goeiedag, hoop dit gaan goed met almal. Ek wil net weer laat weet dat Skinki Kofe nie meer bestaan nie. Ons het die gebou verkoop en die besigheid gesluit. Baie dankie vir almal se ondersteuning en mag elkeen ‘n geseënde Kerstyd geniet!

13/06/2018

KOMPETISIETYD!!!

Orania Hardeware vier sy derde verjaarsdag onder huidige bestuur en om dit te vier gee ons een R500.00 hardeware geskenkbewys weg. Die gelukkigetrekking sal op 29 Junie 2018 om 16:00 plaasvind.

Om deel te neem volg hierdie drie maklike stappe:
1. Merk ("tag") drie vriende in die kommentaarspasie hieronder.
2. Deel hierdie foto op jou muur.
3. Gaan hou van ("like") Orania Hardeware se blad.

12/11/2017

Ons het die winkel verkoop. Baie dankie aan al ons getroue kliënte se ondersteuning!

Heerlike roomys R20:00
30/01/2017

Heerlike roomys R20:00

R30.00 vir 'n tuisgebakte ham kaas en tamatie broodrolletjie. Vars gemaak.
30/12/2016

R30.00 vir 'n tuisgebakte ham kaas en tamatie broodrolletjie. Vars gemaak.

23/12/2016

Vanaand is ons oop tot 20:00 en môre tot 14:00.
Heerlike vars pekaneuttert en kaaskoek.

Nou ook restaurant. Kom kyk na ons spyskaart en kies iets wat jou smaaksensore sal prikkel.
21/12/2016

Nou ook restaurant. Kom kyk na ons spyskaart en kies iets wat jou smaaksensore sal prikkel.

15/07/2016

Ons verkoop al die geskenke uit teen kosprys! Beplan om die winkel as koffiewinkel en restaurant te bedryf. Kom besoek ons spoedig om ook in die uitverkoping deel te neem, voorraad verkoop vinnig!

Philip en Riané het Skinki Kofe besoek.
13/06/2015

Philip en Riané het Skinki Kofe besoek.

Net by Skinki Kofe kan jy melkskommel so drink.
13/06/2015

Net by Skinki Kofe kan jy melkskommel so drink.

23/04/2015

Amptelike opening van ons nuwe winkel Vrydag 08 Mei 2015 vanaf 09h00 tot 12h00.
Kom geniet 'n gratis koppie koffie of tee met iets soets daarby.

Address

H/v Diamant & Saffier Laan
Orania
8752

Telephone

082 524 9012

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skinki Kofe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Skinki Kofe:

Share