Wonderlik

Wonderlik Coffee and Gift Shop in the Koue Bokkeveld. Koffiewinkel en Geskenke

Maak solank 'n nota in jou dagboek - ons vat 'n welverdiende ruskans vanaf 6 Julie tot 20 Julie! ✨Ons deure skuif weer o...
26/06/2026

Maak solank 'n nota in jou dagboek - ons vat 'n welverdiende ruskans vanaf 6 Julie tot 20 Julie! ✨
Ons deure skuif weer oop 21 Julie om 8:00.

❗️❗️Laaste week van brood bestellings voor ons 'n wel verdiende ruskans vat ❗️❗️Plaas asseblief jou brood bestelling op ...
23/06/2026

❗️❗️Laaste week van brood bestellings voor ons 'n wel verdiende ruskans vat ❗️❗️
Plaas asseblief jou brood bestelling op Whatsapp voor Woensdag oggend 9:00.

Julle - die Maandag begin net reg! Ons het weer die mooiste & lekkerste koekies ingekry van Marka af - net betyds vir di...
22/06/2026

Julle - die Maandag begin net reg! Ons het weer die mooiste & lekkerste koekies ingekry van Marka af - net betyds vir die vakansie.
Maar dis nie al nie, hier is ook warm sjokolade bomme, wat perfek is vir hierdie koue dae. ✨

Aan al ons Wonderlik-e pappa's! 👱🏻‍♂️🧍🏻‍♂️
21/06/2026

Aan al ons Wonderlik-e pappa's! 👱🏻‍♂️🧍🏻‍♂️

"We cannot always build the future for our youth, but we can build our youth for the future." - Franklin D. Roosevelt 👫👫...
16/06/2026

"We cannot always build the future for our youth, but we can build our youth for the future." - Franklin D. Roosevelt
👫👫Gelukkige Jeugdag! 👫👫

✨ Ons is môre, 16 Junie, oop!  ✨ Ons staan reg met lekker kos en warm koffie ☕
15/06/2026

✨ Ons is môre, 16 Junie, oop! ✨
Ons staan reg met lekker kos en warm koffie ☕

Lei jou lang naweek planne jou na of deur die Koue Bokkeveld? WONDERLIK! want ons sal dinsdag, 16 Junie, oop wees vanaf ...
12/06/2026

Lei jou lang naweek planne jou na of deur die Koue Bokkeveld? WONDERLIK! want ons sal dinsdag, 16 Junie, oop wees vanaf 8:00 tot 17:00 🍔🍟☕️🥤

Hier by Wonderlik is Donderdag ons gunsteling dag - WANT dit beteken vars brood van !Kom loer in en kry jou brood voorra...
11/06/2026

Hier by Wonderlik is Donderdag ons gunsteling dag - WANT dit beteken vars brood van !
Kom loer in en kry jou brood voorraad vir die naweek 🥖

✨Nuut en Vars op ons rakke ✨Heerlike koekies van  in nuwe geure en die mooiste, sagste winter serpe om die koue te verdr...
09/06/2026

✨Nuut en Vars op ons rakke ✨
Heerlike koekies van in nuwe geure en die mooiste, sagste winter serpe om die koue te verdryf 🧣

Kom loer gerus in - wie weet dalk is daar iets wat jou oog vang & saam met jou huis toe gaan.

🎶Handjies klap, koekies bak 🎶Ons begin Junie met die lekkerste, mooiste koekies van Marka. 🌸Kom bederf jouself, jou kind...
01/06/2026

🎶Handjies klap, koekies bak 🎶
Ons begin Junie met die lekkerste, mooiste koekies van Marka. 🌸
Kom bederf jouself, jou kinders of jou klein kinders - dis amper te mooi om te eet, maar sò lekker.

Address

Protea Avenue 28
Op-Die-Berg
6836

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27662565119

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wonderlik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Wonderlik:

Share

Category