25/05/2025
Dankie Jens!
NOU: Vir my gunsteling vis-en-skyfies in die Karoo, is ons by die immergewilde The Village Inn in Nieu-Bethesda. Jip, ons eet dit sommer vir brekfis voordat ons huiswaarts keer ná ‘n heerlike Stoepsitfees hier en in Graaff-Reinet. Foto: Jens Friis