De Vette Mossel Parys

De Vette Mossel Parys Eet soveel jy wil of kan! Strand Seekos Restaurant
De Vette Mossel Parys Skink 'n wyntjie, tuur oor die Koepel en le weg aan seekos vir 'n nasie!
(813)

De Vette Mossel bied veel meer as bloot die verlustiging aan uitsonderlike kos - dit is 'n ervaring in ongewone en informele omstandighede met Kaapse visserkultuur in ware Weskus Styl! Le weg aan die "vrug van die see" in oorvloed en geniet van die Kaap se beste wyn met ons seekosfees-ervaring! De Vette Mossel bied veel meer as bloot die verlustiging aan uitsonderlike kos - dit is 'n ervaring in o

ngewone
en informele omstandighede met Kaapse visserkultuur in ware Weskus-Styl

Kontak ons ook vir Troues, Spanboue, Jaareindfunksies en Kinderpartytjies

Besprekings Noodsaaklik
Skakel of sms 060 486 7686

Augustus is op ons! 🎉Sluit by ons aan vir ons legendariese De Vette Mossel Rollende Buffet spyskaart, beskikbaar op gese...
30/07/2026

Augustus is op ons! 🎉

Sluit by ons aan vir ons legendariese De Vette Mossel Rollende Buffet spyskaart, beskikbaar op geselekteerde dae!

Bring die hele gesin, vat ’n breek en kom geniet heerlike seekos en ’n onvergeetlike eetervaring! 🦐🐟

📅 Kyk na ons Augustus datums en bespreek aanlyn:
https://account.dineplan.com/widgetframe/3gnVjPr5
of
📱 WhatsApp / Skakel: 071 049 0672
📧 E-pos: [email protected]

Start planning early and book the BEST YEAR-END FUNCTION!🎉De Vette Mossel Parys is the ultimate destination for unforget...
28/07/2026

Start planning early and book the BEST YEAR-END FUNCTION!🎉

De Vette Mossel Parys is the ultimate destination for unforgettable year-end functions, team-building events, corporate gatherings, special celebrations and venue hire.

Make memories you'll cherish for years to come!

Why choose De Vette Mossel Parys for your next event?

✅ A fun, informal , laid-back atmosphere in a truly unique setting
✅ Relaxed, one-of-a-kind events your team will love
✅ An endless seafood feast featuring a 7-course, 13-dish rolling buffet (the menu can be customised to suit your group, with a spit option also available)
✅ Most dishes are prepared right in front of you over open fires, a touch of magic to the experience
✅ Perfect for themed events, team-building activities and corporate celebrations

Our famous De Vette Mossel menu includes:

✅ Freshly baked Pot brood (pot bread) served with farm butter and sweet apricot jam
✅ Mussel meat with onions, lots of garlic and farm butter
✅ Mussels in half shell steamed with onions & white wine
✅ West Coast Snoek with sweet potato
✅ Meat potjie
✅ Seafood potjie
✅ Rice, Garden salad and Vegetable dish
✅ Seasonal fruit
✅ Coffee and Koeksisters

Don't wait until it's too late! Enquire with Amori and secure your preferred date before the year-end rush.

Phone or WhatsApp Amori: 071 049 0672
Email: [email protected]

Discover why De Vette Mossel is the perfect venue:
https://devettemossel.co.za/weddings-functions/
https://devettemossel.co.za/parys/

Hierdie sondag : Prawn special !🦐🦐🦐 Kontak ons direk om bespreking te maak Amori 071 049 0672
24/07/2026

Hierdie sondag : Prawn special !🦐🦐🦐

Kontak ons direk om bespreking te maak

Amori 071 049 0672

SPECIAL PRAWN MENU!Join us on Sunday, 26 July at 12:30 for our famous rolling seafood buffet featuring ALL-YOU-CAN-EAT P...
21/07/2026

SPECIAL PRAWN MENU!

Join us on Sunday, 26 July at 12:30 for our famous rolling seafood buffet featuring ALL-YOU-CAN-EAT PRAWNS!

SPECIAL PRAWN MENU:

✅ Freshly baked Pot brood (pot bread) served with farm butter and sweet apricot jam
✅ Mussel meat with onions, lots of garlic and farm butter
✅ Mussels in half shell steamed with onions & white wine
✅ West Coast Snoek with sweet potato
✅ Meat potjie
✅ Succulent Prawns (This will replace the seafood potjie)
✅ Rice, Garden salad and Vegetable dish
✅ Seasonal fruit
✅ Coffee and Koeksisters

Prices:
R395 per Adult | R295 Pensioner | High school R295 | R170 Primary | R50 Pre-school | Gratis 0-3

Cash bar available and card facilities are provided.

Book now:
Phone or WhatsApp Amori: 071 049 0672
Email: [email protected]
Book online: https://account.dineplan.com/widgetframe/3gnVjPr5

De Vette Mossel – More than just a meal, it’s an experience! ✨

Ons deel graag ’n De Vette Mossel resep om dinge bietjie op te warm gedurende die winterkoue!Smul aan ‘n lekker MOSSELBR...
16/07/2026

Ons deel graag ’n De Vette Mossel resep om dinge bietjie op te warm gedurende die winterkoue!

Smul aan ‘n lekker MOSSELBREDIE!

Hier is wat jy benodig vir 6 porsies:

• 20 mosselskulpe of 1 kg gekoopte mossels in halwe skulp
• 4 knoffelhuisies, fyngekap
• 1 groot ui, fyn gesny
• ½ rooi soetrissie, fyngekap
• 200 g knopie-sampioene
• ½ koppie semi-soet witwyn
• 1 blik klappermelk
• 1 pak dik wit uiesop
• ’n knypie varsgemaalde swartpeper
• ’n knypie sout
• paprika (of rooipeper na smaak, vir ’n bietjie byt)
Opsioneel: 500g witvis, soos stokvis; 2 aartappels gerasper (wat die sop dikker maak) en/ 250ml room (wat dit ryker maak).

Metode:
Soteer die ui, soetrissie, aartappel en knoffel (laaste) in bietjie olie en botter. Voeg mossels (en vis indien gebruik) en witwyn by en plaas deksel op. Verwyder enige mossels wat nie oopmaak na sowat 5 minute nie.

Voeg nou die klappermelk by, bring tot kookpunt en laat prut vir 5 minute.Voeg sampioene by en laat prut vir nog 3 minute.

Roer die uiesop in totdat die bredie die verlangde dikte het en geur met sout, peper en paprika/rooipeper. Laat prut vir ’n laaste 5 minute.

Skep warm op en garneer met vars pietersielie. Bedien met vars, growwe brood en dik botter.

Resep & foto verskaf: Niel Dubois

🦪 Pret feite oor mossels!Mossels is nie net ongelooflik lekker nie – hulle is ook propvol voedingstowwe soos proteïen, y...
14/07/2026

🦪 Pret feite oor mossels!

Mossels is nie net ongelooflik lekker nie – hulle is ook propvol voedingstowwe soos proteïen, yster en omega-3, wat goed is vir jou liggaam.

Hulle het ’n sagte, sappige tekstuur en ’n natuurlike sout-soet geur wat mense laat terugkom vir nog!

Nog iets besonders? Mossels filtreer natuurlik water en groei skoon en vars in die see.

✨ By ons word mosselvleis en mossels in die halfskulp perfek voorberei en bedien saam met ons heerlike potbrood – reg van die vuur af en water-tand-lekker!

Kom ervaar dit self as deel van die De Vette Mossel spyskaart. 💙

🏉 Join us for another RUGBY SESSION! 🇿🇦Come and watch the Bokke play while enjoying a fantastic meal and the best vibe i...
10/07/2026

🏉 Join us for another RUGBY SESSION! 🇿🇦

Come and watch the Bokke play while enjoying a fantastic meal and the best vibe in town!

🏆 Rugby Bonus:
Guess the final score! The person who guesses closest to the correct final score will stand a chance to win a lunch for two!

📅 When: Saturday, 18 July 2026
🕠 Time: 16:30 for the 17:00 - Rugby

BOKKE RUGBY MENU:
R99 per person

On arrival, receive a complimentary Springbokkie Shooter.

✅ Pot bread with farm butter & jam
✅ Mussel meat & Mussels

🥃 Brandy & Whisky Specials
• 2 × Double Richelieu & Coke – R75
• 2 × Double Olof Coke – R65
• 2 × Double Famous Grouse – R75

Bookings are essential!

Book online:
https://account.dineplan.com/widgetframe/3gnVjPr5
or
WhatsApp / Phone: 071 049 0672
Email: [email protected]

Julie sessies!Neem asb kennis: Ons is komende Saterdag 11 Julie, 11:00 oop vir middagete en Sondag 12 Julie toe. 📅 Kyk h...
07/07/2026

Julie sessies!

Neem asb kennis:
Ons is komende Saterdag 11 Julie, 11:00 oop vir middagete en Sondag 12 Julie toe.

📅 Kyk hier na ons Julie datums en bespreek aanlyn:
https://account.dineplan.com/widgetframe/3gnVjPr5
of
WhatsApp / Skakel: 071 049 0672
E-pos: [email protected]

WeskusGeregte EetTotJyNieMeerKanNie RollingBuffet EetErvaring SeafoodExperience Rugby Bokke

Ons legendariese Vadersdag-kompetisie saam met Donkey Long Tong en Kleine Zalze het gedurende Junie gewys dat daar min d...
07/07/2026

Ons legendariese Vadersdag-kompetisie saam met Donkey Long Tong en Kleine Zalze het gedurende Junie gewys dat daar min dinge is wat by 'n lekker braai kan kers vashou – goeie kos, goeie wyn, die regte gereedskap en natuurlik, nog beter geselskap!

Ons het gevra:

"Elke pa het 'n non-negotiable braaireël… Wat is jou pa se braaireël, en wat sê hy wanneer jy dit breek?"

Hier is 'n paar van ons gunsteling antwoorde:
“Dad’s braai rule: ‘Respect the fire, respect the meat, respect the braaimaster. Break any of those rules and you’ll hear the famous words: Move aside, before you turn this braai into a crime scene’. To this day, nobody in the family is brave enough to touch the grid without written permission” 🤣
“Reel is – Jy mag net met hout braai, as jy houtskool uithaal, gaan jy huistoe of hy ry.”

“My pa glo ‘n braai moet al sy kinders teenwoordig weessaam die braai en kuier anders is dit nie ‘n braai nie. Asjy nie op daag nie dan se hy: jy weet nie wat julle mis nie”

“My dad’s rule is, you have to rub the braai grid with an onion, it cleans it and gives it a better taste and it prevents it from sticking. If that rule is broken, you’ll hear about it the entire night. The meat got stuck because… no onion on the grid and it would have tasted better if the grid was rubbed with the onion…”

Baie dankie aan elkeen wat deelgeneem en kommentaar gelewer het. Julle het ons behoorlik laat lag!

Sluit by ons aan Sondag 5 Julie om 12:30!Kies tussen ons beroemde VOLLE De Vette Mossel spyskaart OF ons KORTER Mossel-l...
02/07/2026

Sluit by ons aan Sondag 5 Julie om 12:30!

Kies tussen ons beroemde VOLLE De Vette Mossel spyskaart OF ons KORTER Mossel-licious spyskaart!

Kliek hier vir ons volle spyskaart:
https://devettemossel.co.za/parys/

De Vette Mossel Rollende Buffet Kostes:
R395 per persoon | R295 Pensionaris (buite seisoen) | Hoërskool R295 | R170 Laerskool | R50 Voorskool | Gratis 0-3

Ons Mossel-licious Spyskaart - Vir die “Not so Honger”!

MOSSEL-LICIOUS SPYSKAART – R99 pp
• Mosselsvleis
• Mossels in die halfskulp
• Potbrood met plaasbotter en konfyt
Al jou gunsteling mossels op een spyskaart, met ekstra lekkernye op aanvraag.

EKSTRAS: [ekstras word met rys en slaai bedien]
• Kalamari-steak 300g – R95
• Vangs van die dag 220g – R95
• Heel garnale 500g – R250
• Kreef – SQ

Kom kuier en proe die fees!

Vir besprekings:
https://account.dineplan.com/widgetframe/3gnVjPr5

Of kontak ons direk:
WhatsApp / Skakel: 071 049 0672
E-pos: [email protected]

Address

8 Pistorius Rust Small Holdings
Ngwathe
9585

Opening Hours

Saturday 11:30 - 16:00
Sunday 11:30 - 16:00

Telephone

+27604867686

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Vette Mossel Parys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share