Grasdak Steak Ranch & Bar

Grasdak Steak Ranch & Bar Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Grasdak Steak Ranch & Bar, Steakhouse, 12 Tol Street, Nama Khoi.

07/05/2015

Baie geluk Leonie (Poena) met jou bday. Hoop die 40 doen jou goed. Die lewe begin nou. Geniet elke oomblik. Dankie jou staatmaker en vriendin. Jy is n mensie te dierbaar en love u lots. Grasdak se eie pizza girl is 40. Lekker daggie.

28/04/2015

Grasdak is in die mark. As jy belangstel kontak my.

25/04/2015

Sondag special. Kom geniet n lekker steak en ons gee nagereg gratis. Kies tussen roomys en sous, waffel of mousse.

03/03/2015

Ek het 2 waiter poste beskikbaar. Kontak 0760403660 of kom handig jou cv in. Dankie

10/02/2015

Grasdak valentines specials. 200g en 300g rump of sirlion @ R 150. Pizzas enige 2 Medium @ R 110. His en hers Don Pedro @ R 50. Bespreek vroegtydig.

31/12/2014

Grasdak wens ek alle personeel en kliente 'n geseende 2015 toe te wens. Mag God dit 'n geseende jaar vir almal maak. Dankie vir almal se bydrae en ondersteuning. Sonder julle sou grasdak nie bestaan nie.

23/12/2014

Grasdak sal vanaf 25 tot 28 Desember gesluit wees. Geseende Kersfees aan al ons kliente.

05/12/2014

Grasdak verjaar vandag. Ek wil net eerstens baie dankie se aan my wederhelfte en kids vir hulle opofferings en bystand. My ma en sussie baie dankie vir die hulp en dat julle altyd daar is vir my. My staatmakers personeel sonder julle sou ek dit ook nie kon doen nie. En aan alle getroue kliente dankie vir julle getroue ondersteuning. Ek waardeer elkeen se bydrae klein en groot. Dit was 'n harde maar lekker jaar. Saam met personeel en kliente soos julle sien ek kans vir nog 'n jaar. Dankie Marius, lief jou.

Desember special : opgestopte calamari tub met prawn, mussles en crabsticks.  Deep fried of grilled in garlic, peri-peri...
02/12/2014

Desember special : opgestopte calamari tub met prawn, mussles en crabsticks. Deep fried of grilled in garlic, peri-peri of lemon butter. 2 porsies met chips vir R 70.00. Dis heerlik.

14/11/2014

Pizza spesial vanaand. Saam met enige large kry jy enige medium pizza @ halfprys. Kaasrussian rol en chips @ R 30.00

07/11/2014

Pizza special vanaand. Koop large en kry medium van jou keuse teen halfprys

05/11/2014

Bespreek vroegtydig vir die beste jaareind of kersfunksies. Ons voorsien die opmaak van plek en 'n onvergeeflike atmosfeer. Jy sal gewaarborg 'n onvergeeflike tydjie beleef. KOM BESPREEK VIR JOU JAAREIND OF KERSFUNKSIE.

Address

12 Tol Street
Nama Khoi
8240

Opening Hours

Monday 08:00 - 22:00
Tuesday 08:00 - 22:00
Wednesday 08:00 - 22:00
Thursday 08:00 - 22:00
Friday 08:00 - 22:00
Saturday 08:00 - 22:00
Sunday 12:00 - 22:00

Telephone

027-7183488

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Grasdak Steak Ranch & Bar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category