07/03/2023
Aandag Alle lojale ondersteuners van NRT Biepstad, neem asseblief kennis Dat Saterdag aand die laaste was Dat die pub oop was onder huidige bestuur. Die huidige bestuurder Wil julle almal hartlik bedank vir die ondersteuning deur die jaar. Julle was n fees.