Joan's Loving Kitchen

Joan's Loving Kitchen *Slaaie vir spesiale en alledaagse geleenthede!
*Poedings vir Sondae en spesiale dae!

31/08/2025
Pryslys 2022:(French loafs):Knoffel & kaas - R45Knoffel, bacon & kaas - R55Knoffel, ham & kaas - R55Knoffel, spring onio...
11/01/2022

Pryslys 2022:

(French loafs):
Knoffel & kaas - R45
Knoffel, bacon & kaas - R55
Knoffel, ham & kaas - R55
Knoffel, spring onion & kaas - R50
Knoffel, sweet chili & kaas - R55
Knoffel, biltong & kaas - R65
Minimum bestelling van 6 brode.

Op alle bestellings is daar 'n 50% deposito betaalbaar.

Bestellings kan deur WhatsApp gedoen word by Joan 069 575 8224/079 328 1956.

Vriendelike Groete en Voorspoedige 2022.

Volgende beskikbaar by Joan's Loving Kitchen:Verskeie knoffelbrodePryse op die mini broodtjies:Knoffel & kaas - R15Knoff...
26/04/2021

Volgende beskikbaar by Joan's Loving Kitchen:

Verskeie knoffelbrode
Pryse op die mini broodtjies:
Knoffel & kaas - R15
Knoffel, bacon & kaas - R20
Knoffel, ham & kaas - R20
Knoffel, spring onion & kaas - R18
Knoffel, biltong & kaas - R25
Minimum bestelling van 12 broodjies.

Pryse op die medium brode (French loafs):
Knoffel & kaas - R40
Knoffel, bacon & kaas - R50
Knoffel, ham & kaas - R50
Knoffel, spring onion & kaas - R45
Knoffel, biltong & kaas - R60
Minimum bestelling van 4 brode.

Artappelslaai
Kerrie noedel slaai
Tuna pasta slaai
Koolslaai
Piesangslaai
Rysslaai

Chocolate brownies
Appeltert
Peppermint crisp tert
Marshmallow tert
Beskuitjie fudge
Pampoen tert
Sout tert
Malva poeding
Jan Ellis poeding
Amarula koek poeding

Whatsapp 0793281956.
Joan


*Slaaie vir spesiale en alledaagse geleenthede!
*Poedings vir Sondae en spesiale dae!

12/01/2021

Hallo almal.

Nuwe Pryslys:
Mini Broodjies:

Knoffel & Kaas R15 elk
Knoffel, Bacon & Kaas R20 elk
Knoffel, Ham & Kaas R20 elk
Knoffel, Spring Onion & Kaas R18 elk
Knoffel, Biltong & Kaas R25 elk

Minimum bestelling van 12 broodjies.

Medium brode ( French Loafs ):

Knoffel & Kaas R40 elk
Knoffel, Bacon & Kaas R50 elk
Knoffel, Ham & Kaas R50 elk
Knoffel, Spring Onion & Kaas R45 elk
Knoffel, Biltong en Kaas R60 elk
Minimum bestelling van 4 brode.

Op alle bestellings is daar 'n 50% deposito betaalbaar.

Bestellings kan telefonies of deur WhatsApp gedoen word by Joan Lindeque op 079 3281956.

Vriendelike Groete, en Voorspoedige 2021

Knoffel/Kaas brood.Medium R35 per brood.Mini's  R10 per broodjie. Minimum bestelling van 6 broodjies.Skakel of WhatsApp ...
04/07/2020

Knoffel/Kaas brood.
Medium R35 per brood.
Mini's R10 per broodjie. Minimum bestelling van 6 broodjies.
Skakel of WhatsApp 0793281956 of 0833279140

Sien julle daar!!
22/06/2020

Sien julle daar!!

Lekker Knoffelbrood en Tradisionele Kerrie Lamsboud Sosaties.Aflewering sal 22ste Junie geskied.Bestellings sluit Woensd...
12/06/2020

Lekker Knoffelbrood en Tradisionele Kerrie Lamsboud Sosaties.
Aflewering sal 22ste Junie geskied.
Bestellings sluit Woensdag die 17de.
Sosaties R120 vir half dosyn.
Groot Knoffelbrood R50
Medium Knoffelbrood R35
Bestellings Kan geplaas word via Whatsapp by 0833279140
Winter is hier, maar BRAAI bly Lekker.!!

Tradisionele Kerrie Lamsboud Sosaties.R120 vir half dosyn. Bestellings kan geplaas word via WhatsApp by 0833279140. Volg...
07/06/2020

Tradisionele Kerrie Lamsboud Sosaties.
R120 vir half dosyn. Bestellings kan geplaas word via WhatsApp by 0833279140. Volgende Sosaties reg vir aflewering teen die 15de Junie. Bestellings sluit eerskomende Woensdag oggend 10:00.

Lekker Knoffel brode gevul met kaas.Large R50Medium R35Bestellings kan gemaak word by 083 3279140 of 079 3281956 met Wha...
07/06/2020

Lekker Knoffel brode gevul met kaas.
Large R50
Medium R35
Bestellings kan gemaak word by 083 3279140 of 079 3281956 met WhatsApp. Bestellings sluit Woensdag die 10de en aflewerings word gedoen Maandag die 15de.

Tradisionele Kerrie Lamsboud Sosaties.R120 vir half dosyn.Groter bestellings vir funksies ook welkom.Skakel of WhatsApp ...
28/05/2020

Tradisionele Kerrie Lamsboud Sosaties.
R120 vir half dosyn.
Groter bestellings vir funksies ook welkom.
Skakel of WhatsApp bestellings gerus na Joan 0793281956 of Johan 0833279140

Address

Cherry Street
Mosselbaai
1911

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 13:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27793281956

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Joan's Loving Kitchen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Joan's Loving Kitchen:

Share