Sekelbos Restaurant

Sekelbos Restaurant There is something brewing in the kitchen...Watch this space!

Vir Saterdag se Rugby het ons die volgende specials by The Bow and Arrow Restaurant op Outeniqua Game Farm.
11/07/2024

Vir Saterdag se Rugby het ons die volgende specials by The Bow and Arrow Restaurant op Outeniqua Game Farm.

Pensionaris ete, Woensdag!At Outeniqua Game Farm, The Bow and Arrow Restaurant. Not to be missed!
09/07/2024

Pensionaris ete, Woensdag!
At Outeniqua Game Farm, The Bow and Arrow Restaurant. Not to be missed!

Kom kyk die Rugby by ons! Die vure brand, baie vleis en genoeg om enige dors te les!Bespreek jou braaipakke by 072 583 2...
05/07/2024

Kom kyk die Rugby by ons! Die vure brand, baie vleis en genoeg om enige dors te les!
Bespreek jou braaipakke by 072 583 2195, en kom braai self of laat ons vir u braai.
By Bow and Arrow Restaurant op Outeniqua Game Farm!

Sunday Lunch Special! Kom beleef die natuur, die wild, die berge en geniet 'n heerlike Sondag middagete! Bespreek vandag...
05/07/2024

Sunday Lunch Special! Kom beleef die natuur, die wild, die berge en geniet 'n heerlike Sondag middagete! Bespreek vandag nog jou plek 072 583 2195, Bow and Arrow Restaurant by Outeniqua Game Farm.

Vir die Pensionarisse! Kom maak morê 'n draai en bederf u self! Bow and Arrow Restaurant op Outeniqua Game Farm.        ...
02/07/2024

Vir die Pensionarisse! Kom maak morê 'n draai en bederf u self! Bow and Arrow Restaurant op Outeniqua Game Farm.
072 583 2195.

Nog so entjie dan is hierdie een reg...If you snooze you loose...🤤🤤🤤Bow and Arrow Restaurant op Outeniqua Game Farm !
30/06/2024

Nog so entjie dan is hierdie een reg...If you snooze you loose...🤤🤤🤤
Bow and Arrow Restaurant op Outeniqua Game Farm !

Sondag se middagete. Kom geniet die dag saam met ons! Bow and Arrow Restaurant op Outeniqua Game Farm! 072 583 2195.    ...
29/06/2024

Sondag se middagete. Kom geniet die dag saam met ons! Bow and Arrow Restaurant op Outeniqua Game Farm! 072 583 2195.

So ietsie vir Woensdag! Vol spyskaart beskikbaar, net buite Mosselbaai wag die Bow and Arrow Restaurant op Outeniqua Gam...
25/06/2024

So ietsie vir Woensdag! Vol spyskaart beskikbaar, net buite Mosselbaai wag die Bow and Arrow Restaurant op Outeniqua Game Farm.
Vir enige funksie, kom loer gerus in en gesels met ons!

Wat maak die Springbok game nog beter?! "Farm to fork" vars vleis, gebraai op die vuur, net by Outeniqua Game Farm
22/06/2024

Wat maak die Springbok game nog beter?! "Farm to fork" vars vleis, gebraai op die vuur, net by Outeniqua Game Farm

Net beskikbaar by Outeniqua Game Farm! Bring die gesin, kom kyk na die leeus en ander wild, en geniet 'n heerlike Sondag...
21/06/2024

Net beskikbaar by Outeniqua Game Farm! Bring die gesin, kom kyk na die leeus en ander wild, en geniet 'n heerlike Sondag middagete by Bow and Arrow Restaurant!

Address

Mossel Bay
6506

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 09:00 - 14:00
Sunday 09:00 - 15:00

Telephone

+27725832195

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sekelbos Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share