24/09/2024
Pancake Kiosk se nuwe Menu, beskikbaar vanaf Woensdag 25 September 2024.
Ons stalletjie is binne-in Spar (Moorreesburg).
Kontak ons op 081 564 1007 as jy dalk lus is vir n lekker Gevulde Pannekoek. Ons doen Savoury Mince met n Béchamelsous (wit sous) en Kaas Pannekoek teen R55 elk en dis baie lekker en vullend. Dit word net op bestelling gemaak, so kontak ons gerus met jou bestelling.