Bloom Cafe

Bloom Cafe Welcome to Bloom Café! 🌿☕ Where every sip and sight nurtures your well-being.

Situated at the crossroads of community and tranquility, our café offers a unique blend of expertly brewed beverages and a serene garden of plants and herbs.

Kontak my indien jy belangstel.Delanie0846641403
29/01/2025

Kontak my indien jy belangstel.
Delanie
0846641403

Groot uitverkoping.Nog net tot 31Jan 2025. Laat weet my en maak 'n afspraak indien jy in iets belangstel.Delanie08466414...
29/01/2025

Groot uitverkoping.
Nog net tot 31Jan 2025.
Laat weet my en maak 'n afspraak indien jy in iets belangstel.
Delanie
0846641403

Die volgende items is nog beskikbaar.Baie groot afslag op feitlik alles.Die winkel is nie meer elke dag oop nie.Kontak o...
27/01/2025

Die volgende items is nog beskikbaar.
Baie groot afslag op feitlik alles.
Die winkel is nie meer elke dag oop nie.
Kontak of stuur 'n boodskap vir my indien jy belangstel
Delanie
0846641403

24/01/2025

Alle Tjhoko produkte
-30%
Plante
Vanaf -20% tot -50%

💗 *Bloom Café Clearance Sale!* 💗Don’t miss out on ourbig clearance sale this Saturday, 25 January 2025!  ⏰ When: 09:00 -...
24/01/2025

💗 *Bloom Café Clearance Sale!* 💗

Don’t miss out on our
big clearance sale this Saturday, 25 January 2025!
⏰ When: 09:00 - 13:00
📍 Where: 32 Long Street, Moorreesburg

Check out the ads for more details, and feel free to reach out privately for any questions.
Contact nr 0846641403

14/01/2025

Goeie more🌿

Dit is met groot hartseer en na baie oorweging dat ek vanoggend moet aankondig dat Bloom Cafe nie 2025 gaan oopmaak nie.😥

🌿Ek het 'n werksaanbod gekry wat op die staduim beter gaan wees vir ons as gesin en dit gaan nie vir my moontlik wees om al 2 te behartig nie.

🌿Dit was my hart om 'n stukkie "save haven" te skep waar jy bederf kan word (al is dit net met 'n toastie of koppie sop wat met liefde gemaak is😉) en waar jy kan ontspan voordat jy weer voort gaan met die lewe se uitgadings.
🌿Ek wou iets mooi, kreatief en naby aan die natuur skep wat 'n aanwins sou wees vir Moorreesburg.

🌿Ongelukkig is daardie droom nou op "hold".

🌿Ons het wonderlike mense ontmoet by Bloom en daarvoor se^ ek baie dankie. Dankie vir elkeen se vriendelikheid en geselsie. Julle het regtig aan my hart kom "plak". ❤️

Mag dit met almal van julle BAIE goed gaan en 'n geseende 2025 beleef.

🌿Indien dit op enige iemand se hart is om dalk voort te gaan met Bloom Cafe, kan jul my gerus kontak.

Liefde🫶
Delanie

Hallo almal! 🤠Ons gaan sluit vir die feestyd van 13 Des 2024 tot 13 Jan 2025. Ons wens julle ’n Geseënde Kersfees, voors...
10/12/2024

Hallo almal! 🤠

Ons gaan sluit vir die feestyd van 13 Des 2024 tot 13 Jan 2025. Ons wens julle ’n Geseënde Kersfees, voorspoedige Nuwe Jaar, en veilige reise!

Dankie vir al julle liefde en ondersteuning hierdie jaar ons koester elke oomblik — ons sien uit na opwindende dinge vir 2025.

Sien julle binnekort! 🎄✨

-
-
-

゚viralシ

🎁 Gee die Geskenk van Deernis 🎁  Maak hierdie seisoen onvergeetlik. Kies iets handgemaak met liefde, iets vars of soet, ...
06/12/2024

🎁 Gee die Geskenk van Deernis 🎁

Maak hierdie seisoen onvergeetlik. Kies iets handgemaak met liefde, iets vars of soet, of ’n geskenk wat groei—elkeen met ’n betekenis wat veel meer as ’n handelsnaam dra.

✨ Maak dit spesiaal. Maak dit persoonlik. Vind dit by Bloom Café. ✨

📞 | 082 878 2693
📍 | 32 Long Street, Moorreesburg.

-
-
-

゚viralシ

🌟 Hallo almal! 🌟  Ons neem van more af bestellings vir mini-roosterkoekies – perfek vir daardie roadtrips! 🛣️ Lekker mak...
05/12/2024

🌟 Hallo almal! 🌟

Ons neem van more af bestellings vir mini-roosterkoekies – perfek vir daardie roadtrips! 🛣️ Lekker maklik om te eet, en die kinders sal dit ook geniet!

In die winkel het ons handgemaakte pallet-hout Kersbome 🎄 wat jou feesdae ekstra spesiaal kan maak. Maak dit n geskenk of iets om die kinders meer besige te hou. 😉

EN ons het drie nuwe roosterkoek-opsies:
- Botter & Knoffel
- Botter, Kaas & Knoffel
- ’n Nuwe twist: Braaibroodjie as Roosterkoek! 😍

Plaas julle bestellings gerus! 🎉

-
-
-

゚viralシ

Dinsdag Bederf by Bloom Café!Begin jou dag reg met ons varsgebakte quiche, met liefde en die varsste bestanddele gemaak!...
03/12/2024

Dinsdag Bederf by Bloom Café!

Begin jou dag reg met ons varsgebakte quiche, met liefde en die varsste bestanddele gemaak! ✨

Lus vir iets lig en lekker? Probeer ons hoender- en kekerertjieslaai—die perfekte kombinasie van geure en gesondheid. 🥗🍗

Moenie vergeet van jou lojaliteitskaart nie—elke besoek bring jou nader aan ’n gratis bederf! ❤️

Kom kuier en maak jou Dinsdag heerlik! 🥰

-
-
-

゚viralシ

Gelukkige Maandag! 🪴Baie dankie vir julle bywoning en ondersteuning Saterdag. Ons het dit baie geniet en hoop dat julle ...
02/12/2024

Gelukkige Maandag! 🪴

Baie dankie vir julle bywoning en ondersteuning Saterdag. Ons het dit baie geniet en hoop dat julle ook 'n wonderlike tyd gehad het. Dankie vir al die ondersteuning wat julle bied!

Ons gaan ons besigheidsure aanpas tot op ons sluitingsdatum. Sien asseblief die foto vir meer inligting. Sal oop wees vir Cream of the Crop kliente wat produkte kom afhaal. ✨

Ons wens vir elkeen van julle 'n fantastiese week toe!

-
-
-

゚viralシ

Gelukkige Vrydag!Die naweek is hier, en ons is reg vir aksie!Ons het vandag en môre vars roosterkoek 🥖🔥 en onthou, môre ...
29/11/2024

Gelukkige Vrydag!
Die naweek is hier, en ons is reg vir aksie!

Ons het vandag en môre vars roosterkoek 🥖🔥 en onthou, môre is ons Spesiale Slangedag saam met die Boland Slangvanger 🐍✨.

Almal is welkom – toegang is verniet! Sien jou daar! 🌟

📞 | 082 878 2693
📍 | 32 Long Street, Moorreesburg.

-
-
-

゚viralシ

Address

32 Long Street
Moorreesburg
7310

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27220220032

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bloom Cafe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category