14/10/2026
🎉 BIG THINGS ARE COMING TO WHY NOT EVENTS! 🎉
Ons is SUPER excited om aan te kondig dat Why Not Events besig is om uit te brei! 🥳✨
Hierdie Vrydag gaan ons ons nuwe voorraad gaan haal! 👀🚚
Ons het onlangs ’n bestaande kinderpartytjie-besigheid se voorraad oorgekoop, wat beteken dat ons nou nog meer kan bied vir julle spesiale geleenthede! 🎈🎂
Ons nuwe voorraad sluit onder andere in:
✨ Stoeloortreksels
✨ Chair bands
✨ Tafeldoeke
✨ Kinderpartytjie-toerusting
✨ En nog meer wat ons binnekort gaan wys! 👀
Ons is ongelooflik opgewonde oor hierdie nuwe hoofstuk en wat dit vir Why Not Events beteken.
Van klein verjaarsdagpartytjies tot groter funksies — ons bou stadig maar seker aan ’n groter verskeidenheid om julle geleenthede ekstra spesiaal te maak. ❤️
📸 Hou ons blad dop… want ná Vrydag gaan ons julle ’n bietjie van die nuwe voorraad wys!
Why Not Events — Because every celebration deserves to be special. 🎉