Montagu Resort Caravan Park

WELCOME TO MONTAGU RESORT

-PRIVATELY OWNED -

Montagu Caravan Park is serenely situated in the quaint and peaceful village of Montagu in the heart of the Wine lands. Ideally located midway between Cape Town and Oudtshoorn on the famous Route 62, where you can visit ‘padstalle’, arts and crafts stalls, antique furniture galleries, hot mineral springs, savor sweet fruit and visit the excellent wine

tasting cellars in the area. Situated in the middle of an apricot orchard surrounded by breathtaking panoramic views of the Cogmans Kloof Mountains, this pristine resort offers beautifully laid out and grassed camping sites for caravans, motor homes and campers. Electricity on site and conveniently well appointed ablution facilities, complimented with bright blue skies, determines the Montagu Caravan Park as a definite must in your holiday and traveling itinerary. For those travelers touring without caravanning and camping, we offer excellent fully furnished and equipped self-catering chalets and wooden cabins for the backpacker.

24/06/2022
24/09/2020

Montagu Karavaanpark het 3 eenhede beskikbaar vir die naweek - 24-27 September weens kanselasies. kontak ons by 023 614 3034 of 082 920 7863

26/06/2020

More aan al die kampeerders!! Ons is oop vir besigheid!!! Kontak ons gerus vir u bepreking by 023 614 3034 / 082 920 7863.
Ons het sanitasie punte regoor die oord en ablusies word deur die dag gesanitiseer met n "fogger" masjien. So ook ons akkommodasie voor en na gaste vertrek.
Kom geniet die vars lug saam met vriende en familie.
[email protected]

01/06/2020

Silwerstrand Karavaanpark in Robertson is oop vir Essentiële werkers. Bekostigbare akkommodasie. kontak hulle gerus by 076 199 4085

01/06/2020

Montagu Karavaanpark is oop vir Essentiële werkers. Bekostigbare akkommodasie en geleë binne die dorp. Kontak ons gerus by 082 920 7863 vir besprekings.

30/07/2019

SPESIALE AANBIEDING BY SILWERSTRAND KARAVAANPARK (ROBERTSON)
DESEMBER & JANUARIE (2 MAANDE) @ R6600.00 VIR 2 PERSONE KAMPERING OF R7000.00 VIR N WATERFRONT STAANPLEK VIR 2 PERSONE
KONTAK 076 199 4085 / 023 626 3321

Aan al ons Des/Jan kliente:Baie dankie vir die wonderlike gees die afgelope vakansie. Sonder julle sou dit nie kon moont...
08/01/2019

Aan al ons Des/Jan kliente:
Baie dankie vir die wonderlike gees die afgelope vakansie. Sonder julle sou dit nie kon moontlik wees nie.
Dankie vir almal wat deelgeneem het aan ons aktiwiteite: die skattejag, Kersvader funksie (spesiale dank aan al die ouers wat gehelp het om Kersvader veilig in die park te kry!), ons visvang kompetisie (almal wat al vroeg op was om deel te neem) die Boeresport (spesiale dankie aan al die ouers wat deelgeneem - dit maak dit soveel meer fun! en dan ook aan Christo Sparks wat dit aangebied het) ons potjiekos kompetisie en beoordelaars.
Dankie aan Silwerstrand Karavaanpark se bestuur en kampeerders wat ons watersport dag by julle n onvergeetlike dag gemaak het.
Die Nagmars en al die pa's wat gehelp het dat niemand langs die pad verlore gaan nie.
En dan natuurlik die hoogtepunt van die hele vakansie was natuurlik die Interpark toutrek!! Dankie weereens aan Silwerstrand dat julle deurgery het Montagu toe vir die dag en aan elke liewe persoon wat deelgeneem het, toeskouer was, ons eie pom pom meisies, aanbieder, skeidsregter en ons fotograaf - Basil Pfister.
Hoop almal van julle het n FANTASTIESE 2019!!! En ons sien julle weer Desember 2019!!!
Groete
Montagu Karavaanpark Bestuur en Personeel

Ons Junior kampioen van ons visvang kompetisie 2018 is KADEN LAUBSCHER  - 22 visse gevang (vanaf 07h00-12h00) en met n t...
08/01/2019

Ons Junior kampioen van ons visvang kompetisie 2018 is KADEN LAUBSCHER - 22 visse gevang (vanaf 07h00-12h00) en met n totale gewig van oor die 6 kg. op sy hakke was Ruan met ook 22 visse en n totale gewig van oor die 5 kg. Baie geluk aan die 2 jong manne🐟🏆

Ons senior kampioen van ons visvang kompetisie 2018 - 5.4 kg Karp - GARY STROOBANT!!!!
08/01/2019

Ons senior kampioen van ons visvang kompetisie 2018 - 5.4 kg Karp - GARY STROOBANT!!!!

Bietjie aksie fotos van ons Boeresport. dankie aan almal wat die dag daar was en wat deel van dit was👨‍👩‍👧‍👦
08/01/2019

Bietjie aksie fotos van ons Boeresport. dankie aan almal wat die dag daar was en wat deel van dit was👨‍👩‍👧‍👦

Address

Middel Street
Montagu
6720

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Montagu Resort Caravan Park posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share