Die Boord/The Orchard Koffiewinkel

Die Boord/The Orchard Koffiewinkel 'n Koffiewinkel met die heerlikste koffie, koeke, etes en AFVAL
(81)

DIE Boord/The Orchard
op Montagu is een van
daardie plekke wat sommer
met die intrapslag jou hart
steel met die gesellige atmosfeer..en vriendelike diens. Die restaurant en koffiewinkel
kan gevind word in ’n groot
omskepte skuur wat in die historiese
Langstraat geleë is. Die
plek spog met ’n heerlike skaduryke
agtertuin en genoeg speelplek
vir kinders, wat dit veral genietommet
die vissies in di

e visdam
te speel. Binne-in die winkel is daar
ook ’n wye verskeidenheid lekkernye,
geskenke, klere en boeke
om te koop. Tans kan besoekers
ook self appelkose in die boord gaan pluk en die pragtige
uitsig op die Langeberge geniet. Vir die wintermaande is die
sagte rusbanke voor die kaggel
netdieplekomdieoggendsekoerant
te lees met ’n goeie koppie koffieSee More

Address

Langstraat 58A
Montagu
6720

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:30 - 16:30

Telephone

+27236143454

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Boord/The Orchard Koffiewinkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category