Jagkamp Modimolle

Jagkamp Modimolle Live Music, Good Food, Excellent Service

16/05/2026
16/05/2026
Kom sing saam Woensae by Jagkamp Pub&Grill in Nylstroom. Kom Wys ons hoe word dit gedoen. πŸ˜πŸ˜πŸŽ€πŸ‘©πŸ»β€πŸŽ€πŸ‘¨β€πŸŽ€
29/04/2026

Kom sing saam Woensae by Jagkamp Pub&Grill in Nylstroom.
Kom Wys ons hoe word dit gedoen. πŸ˜πŸ˜πŸŽ€πŸ‘©πŸ»β€πŸŽ€πŸ‘¨β€πŸŽ€

Kom kuier saam by Die Jagkamp Pub&Grill in Nylstroom vir net nog enetjie.Kom skop jou skoene uit en kom sokkie saam op l...
03/03/2026

Kom kuier saam by Die Jagkamp Pub&Grill in Nylstroom vir net nog enetjie.

Kom skop jou skoene uit en kom sokkie saam op lekker musiek met bekendes.

Elke Vrydagaand saam met Pieter, Bernice en Jannie du Plessis

Bring die hele familie saam, en kom geniet ook 'n aand om nie te vergeet nie saam met die volgende kunstenaars:

14 Maart - Deon Groot
R50 per persoon (onder 18 is gratis)
(Kaartjies is by die hek beskikbaar)

21 Maart - Jaco Sekelbos
Toegang is Gratis

11 April - The Traveler
Toegang is Gratis

Boek solank al die datums in jou dagboek, en kom geniet jouself by Die Jagkamp Pub&Grill

πŸŽ™οΈπŸŽ™οΈπŸŽ§πŸŽΌπŸŽΉπŸŽ€πŸŽ€πŸ»πŸ·πŸ₯ƒπŸ§‘β€πŸŽ€πŸ§‘β€πŸŽ€πŸ’ƒπŸ•Ί

Kom kuier die oujaar uit by Jagkamp vanaand saam met Pieter Labushagne, Bernice Labushagne, Danie Grey en Jannie du Ples...
31/12/2025

Kom kuier die oujaar uit by Jagkamp vanaand saam met Pieter Labushagne, Bernice Labushagne, Danie Grey en Jannie du Plessis. Kom skop uit jou skoene en kom geniet die laaste paar uur van 2025 saam met ons.

22/12/2025

Jagkamp Kersmark - 24 Desember 2025 vanaf 10h00 - 15h00.

Regstreekse Radio uitsending vanaf 11h00 - 15h00 op www.ramkatradio.co.za

Groot winskope, springkasteel, lekker musiek en baie stalletjies vir jou laaste Kersfees aankope.

Address

R33
Modimolle
0510

Opening Hours

Monday 10:00 - 02:00
Tuesday 10:00 - 02:00
Wednesday 10:00 - 02:00
Thursday 10:00 - 02:00
Friday 10:00 - 02:00
Saturday 10:00 - 02:00

Telephone

+27763955944

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jagkamp Modimolle posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Jagkamp Modimolle:

Share

Category