13/10/2026
🌿 Kyk wat het ons kliënte van ons te sê! 🌿
Ons het die afgelope naweek die voorreg gehad om die Koster’s by Celtis Country Lodge en Restaurant te verwelkom.
Dit is altyd ’n groot eer wanneer gaste hul verblyf geniet, maar wanneer hulle die tyd neem om hul ervaring met ons te deel, beteken dit vir ons soveel meer.
Mev. Koster het die volgende mooi woorde oor haar verblyf en ons Lodge te sê gehad…
Ons is ongelooflik dankbaar vir elke gas wat by ons kom kuier, en veral vir terugvoer soos hierdie wat ons herinner hoekom ons so lief is vir wat ons doen. 🌿
Baie dankie, Koster’s, dat julle Celtis gekies het!
Ons hoop om julle sommer weer binnekort te verwelkom. 🏡