Groen Koei Restaurant

Call Directions Contact the restaurant

Groen Koei Restaurant Kom beleef die egte Suid Afrikaanse spyskaart en kuier om die spit of braai. Tuis gemaakte drankies

10/10/2026
Hoogtepunt by die Groen Koei Restaurant vandag was die spinning en die blink karre wat almal se aandag getrek het. Danki...
10/10/2026

Hoogtepunt by die Groen Koei Restaurant vandag was die spinning en die blink karre wat almal se aandag getrek het. Dankie aan almal wat Morné Viljoen ondersteun met die reëlings.
Die uitstallers is ook nuskierig besoek en ondersteun deur die kliente. Kinders moes hul dans bewegings bewys en wenners is aangewys.
Elke stalletjie is gevra om 'n klein geskenkie te gee as 'n
"Pay it Forward" of eerder PLOEG TERUG en is met groot pret vir die kinders gegee, wat hul self kon kies.
Baie dankie aan elke uitstaller, elke kar eienaar, elke klient en personeel wat die dag 'n groot sukses gemaak het. Groen Koei kan dit nie sonder jul gedoen het nie :)

Die dames het die Coffee en Concrete verfklas baie geniet maar elkeen het meegedeel dat die kuier die nodigste was ~ 'n ...
08/10/2026

Die dames het die Coffee en Concrete verfklas baie geniet maar elkeen het meegedeel dat die kuier die nodigste was ~ 'n wegbreek van daaglikse roetine en bietjie ontspanning. Hulle het ook 'n lekker ontbyt geniet asook koffie en muffins♡♡
Dankie aan Prisilla wat die klas aangebied het en ook aan Irene Kotzee wat die dames geestelik kom inspireer het met haar boodskap van Die Pottebakker se Meester Stuk.
Dankie aan elke dame wat die oggend suksesvol gemaak het. Groen Koei Restaurant waardeer elkeen :)

Kom leer om te Line Dance saam Happy StepsDinsdae OggendeSkakel Joan083 354 7865072 727 9346
05/10/2026

Kom leer om te Line Dance saam Happy Steps
Dinsdae Oggende
Skakel Joan
083 354 7865
072 727 9346

Address

58 Zuid Street
Middelburg
1050

Opening Hours

Tuesday 10:00 - 00:00
Wednesday 10:00 - 00:00
Thursday 10:00 - 00:00
Friday 10:00 - 00:00
Saturday 10:00 - 00:00

Telephone

+27727279346

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Groen Koei Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Groen Koei Restaurant:

Share

Category