05/11/2026
Heerlike etes begin by jou slagter!
Maak plek op die braai of haal die pan uit — ons Vark Best-End Tjops is ’n heerlike plan vir jou gesinsete.
🥩 Net R86.90 per 1.5kg-pak!
Kom loer in by Meat Delights Biltong Deli and Braai — Duitse slagterstradisie sedert 1988.
📍 ABSA Square, Nelspruit 📞 Deli-winkel: 071 1500 793
🕒 Besigheidsure
Ma–Vr: 07:30–17:15
Saterdag: 07:30–13:00
Sondag: Gesluit