Suikerbossie Teetuin

Suikerbossie Teetuin A tranquil tea garden just outside Nelspruit with a menu you won't find anywhere else! Suikerbossie also has a covered venue separate from the restaurant.

Suikerbossie is geleӫ in 'n pragtige tuin in die hartjie van die Laeveld. Kom geniet Nelspuit se wonderlike weer met 'n koppie koffie en smul aan ons tuisgebak. Ons is ten volle gelisensieerd en het 'n lieflike area vir funksies.

Aan al ons Moeders, Oumas, pleegmoeders of net Tannies van die buurt wat help kinders oppasGELUKKIGE MOEDERSDAG!!!
08/05/2026

Aan al ons Moeders, Oumas, pleegmoeders of net Tannies van die buurt wat help kinders oppas

GELUKKIGE MOEDERSDAG!!!

Hmmmmmmmmmm!!!
01/04/2026

Hmmmmmmmmmm!!!

Tuisgebakte koek en tert Smaaklike genot
28/03/2026

Tuisgebakte koek en tert
Smaaklike genot

Aan die Suiker van Suikerbossie TeetuinDie hart van die organisasie..  GELUKKIGE VERJAARSDAG!!
28/03/2026

Aan die Suiker van Suikerbossie Teetuin
Die hart van die organisasie.. GELUKKIGE VERJAARSDAG!!

12/03/2026

Our famous frozen meals available:
Place your order to avoid disappointment!🤩

Mac n cheese (with bacon)
Bobotie & yellow rice
Lasagne
Chicken curry & basmati rice

Contact Mari 0828133390

09/03/2026

WIL U EKSTRA SAKGELD MAAK?

Opsoek na Kelners vir naweke.
(Geen skoliere)

Kies SUIKERBOSSIE TEETUIN vir funksies - groot of kleinSmaaklike, geurige versnapperinge of bekende Suid Afrikaanse diss...
27/02/2026

Kies SUIKERBOSSIE TEETUIN
vir funksies - groot of klein

Smaaklike, geurige versnapperinge of bekende Suid Afrikaanse disse.

Wees gewaarborg van ons hoë klas en kwaliteit 👌

Tired of cooking every day?Our famous frozen meals available:Mac n cheese (with bacon)Bobotie & yellow riceLasagneChicke...
18/02/2026

Tired of cooking every day?
Our famous frozen meals available:

Mac n cheese (with bacon)
Bobotie & yellow rice
Lasagne
Chicken curry & basmati rice

Contact Mari 0828133390

05/02/2026

Our famous frozen meals available:

Mac n cheese (with bacon)
Bobotie & yellow rice
Lasagne
Chicken curry & basmati rice

Contact Mari 0828133390

Hoenderlewertjies of spek-en-eiers?Jy verdien die smaaklikste ontbyt moontlik! ❤️
28/01/2026

Hoenderlewertjies of spek-en-eiers?
Jy verdien die smaaklikste ontbyt moontlik! ❤️

Address

R40
Mbombela
1200

Opening Hours

Wednesday 08:30 - 16:00
Thursday 08:30 - 16:00
Friday 08:30 - 16:00
Saturday 08:30 - 16:00
Sunday 08:30 - 16:00

Telephone

+27828133390

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Suikerbossie Teetuin posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category