JAX’s Snacks - Bergies Kampus Kafee

JAX’s Snacks - Bergies Kampus Kafee JAX’s Snacks - Die Nuwe Kampus Kafee van Laerskool Bergland.

Wow 250 Halloween 🎃 doughnuts done! Thank you   for your support.
31/10/2024

Wow 250 Halloween 🎃 doughnuts done! Thank you for your support.

Baie dankie vir die ondersteuning!
23/10/2024

Baie dankie vir die ondersteuning!

Heerlike platters vir een van ons ouers se doekebraai...geniet dit!Dankie vir die ondersteuning xx
03/08/2024

Heerlike platters vir een van ons ouers se doekebraai...geniet dit!

Dankie vir die ondersteuning xx

Baie geluk met jou verjaarsdag Sinéad 🙂! Baie dankie vir julle ondersteuning vir heerlike doughnuts hier by die skool.Xx
23/07/2024

Baie geluk met jou verjaarsdag Sinéad 🙂!

Baie dankie vir julle ondersteuning vir heerlike doughnuts hier by die skool.

Xx

Baie geluk met jou verjaarsdag Daniel! Baie dankie vir julle ondersteuning...heerlike cupcakes vir jou klas!Kontak my ge...
22/07/2024

Baie geluk met jou verjaarsdag Daniel!

Baie dankie vir julle ondersteuning...heerlike cupcakes vir jou klas!

Kontak my gerus.

Jax's Snacks

Baie geluk Dian met jou verjaarsdag🎉🎈*Heerlike 🍩 spesiaal gemaak vir ons verjaarsdag maatjies.Kontak my gerus!*Party tim...
16/07/2024

Baie geluk Dian met jou verjaarsdag🎉🎈

*Heerlike 🍩 spesiaal gemaak vir ons verjaarsdag maatjies.
Kontak my gerus!

*Party time with delicious 🍩 from our kitchen...

Enjoy!

Baie dankie

Welkom terug!Bly om julle weer te sien...Als van die beste vir die kwartaal!
09/07/2024

Welkom terug!

Bly om julle weer te sien...

Als van die beste vir die kwartaal!

35 Ontbyt boksies gedoen vir al die hoofde...dankbaar! Kontak my gerus.
10/06/2024

35 Ontbyt boksies gedoen vir al die hoofde...dankbaar! Kontak my gerus.

Heerlike platters... kontak my gerus!
07/06/2024

Heerlike platters... kontak my gerus!

Heerlike doughnuts en cupcakes vir ons maatjies wat verjaar. Afgelewer by hul klas...Kontak my gerus.Jax 0847388872
07/06/2024

Heerlike doughnuts en cupcakes vir ons maatjies wat verjaar. Afgelewer by hul klas...

Kontak my gerus.
Jax 0847388872

Heerlike dag op die golf baan...  Giants golfdag!
06/06/2024

Heerlike dag op die golf baan...
Giants golfdag!

Gewoonlik is n dag sonder krag nag vir n snoepie! Maar met n gedugte span en planne het ons elke order kon maak en almal...
22/05/2024

Gewoonlik is n dag sonder krag nag vir n snoepie! Maar met n gedugte span en planne het ons elke order kon maak en almal se maagies is vol!

Sommer 65 🍩 ook klaar gemaak vir ons verjaarsdag maatjies.... ons is dankbaar!

♡♡♡

Address

Laerskool Bergland
Mbombela
1200

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 14:00

Telephone

+27847388872

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JAX’s Snacks - Bergies Kampus Kafee posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share